Bok is terug met splinternuwe album. Daar is beslis géén keer aan Bok van Blerk nie, want hy het GOUE STATUS met sy nuutste album bereik slegs binne een week ná die vrystelling! Indien jy gedink het Bok kan nie op sy onlangse CD verbeter nie, verras hy met ‘n hele album vol nuwe materiaal. Boonop is daar ook ‘n lekker-kuier DVD met lewendige optredes oppad. ‘n ...
Read More »Tag Archives: Stage and Screen music
Feed SubscriptionLeah sing temalied vir Sneeukoningin 2
Ghoema-Wenner vir beste Nuweling, sing nou vir die Silwer Skerm. Die verhaal van Die Sneeukoningin is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – aanpak. In Die Sneeukoningin 2 word die ...
Read More »Dewald Wasserfall: Jy is die Storm
Jy is die Storm! Bewonderaars van Dewald Wasserfall se opgewondenheid oor ‘n nuwe album word binnekort beloon met die uitreiking van “Jy is die storm”. En die platinumverkoper en wenner van talle toekennings kan self nie meer sy opwinding beteuel nie aangesien hy nie meer kan wag om sy nuwe liedjies met almal te deel nie. Eerlikheid as onderliggende dryfveer blyk die nuwe album te kenmerk. “Ek ...
Read More »Bouwer Bosch reik Musiekvideo uit vir ‘Sy Klink soos Lente’
Bouwer Bosch se nuwe musiekvideo vir die titelsnit van die film, SY KLINK SOOS LENTE, is pas uitgereik. Die film handel oor Ben (Stiaan Smith), ‘n selfvoldane werktuigkundige wat een aand vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone en uitgesproke ouditeur, in ‘n kroeg ontmoet. Hulle begin gesels en daar is onmiddellik wedersydse belangstelling, maar wanneer Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok hy en sê hy dat ...
Read More »