It’s time to get #lekkerrr again King Price and Matchbox Live have teamed up again to bring fans the third instalment of the Lekkerland Carnival, on the 23rd March 2019. This year the festival is literally bigger and better as it will take place over a long weekend and the lineup of acts will not disappoint. This year, the Lekkerland stage will host stars Bobby ...
Read More »Tag Archives: Stage and Screen Stars
Feed SubscriptionBurgerd Botha: Vat my Huis Toe
Nuwe Video Sal jou Huis toe Vat! Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit en video, Vat My Huis toe vrygestel en beloof om luisteraars en kykers te bekoor met betekenisvolle lirieke, elektroniese klanke en treffende beeldmateriaal. Die lied is geskryf deur Burgerd Botha in samewerking met Oriison. Oriison is die verhoognaam van die skrywer en vervaardiger, Joshua Oosthuizen. As ons moeg en moedeloos raak vir die ...
Read More »Native Young and Black Motion: Erase
Young-Motion Remix Colab not to be Erased Erase, an emotional single about letting go of past love, is a powerful release from Native Young. The release of the single includes an uplifting house remix by DJ duo Black Motion, the original version of the track, along with a heart-breaking acoustic version of the song – a strong statement for a dynamic project that’s ready to be ...
Read More »Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel
Stap Soos Karlien, Maar dis die Liefde wat Tel. Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde! Dis die Liefde Wat Tel, uit Vincent se eie pen, gaan oor die liefde wat meer gewig dra ...
Read More »Armand Joubert: Burning Fire
Blazing new Single for Previous The Voice’s Hat-Guy. AJ, better known as pop-sensation Armand Joubert, known for Number 1 hits like So Gone, Should I and Sun Back also made waves after Jacaranda FM challenged him to do a cover of Queen’s Somebody to Love and scored him 10 / 10 for his perfect version… Armand has already worked and performed with big names and ...
Read More »Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog
Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...
Read More »Hugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens
Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...
Read More »Ampie: Val Sonder Jou
Ampie se Nuwe Enkelsnit Val nie Sonder Jou op Dowe Ore nie! Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en Niemand wat aan hom ’n SAMA-nominasie besorg het. Nou is die sanger terug met ’n nuwe enkelsnit vir diegene wat met ’n liefdesteleurstelling worstel. Val Sonder Jou, wat ...
Read More »Joe Foster: One Body
Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...
Read More »Adam: Iets in die Water
SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...
Read More »Marcato: Staan Net By My
Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die natuur en die stilte op die plaas vasvang, vrygestel. Staan Net By My is deur die hele groep self geskryf, tydens ’n skryfsessie in Parys langs die Vaalrivier. Volgens die groep, gaan die liedjie maar net oor die rustigheid ...
Read More »Tussen Sterre: Agapé
As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom” sing Tussen Sterre. Hierdie trio is opgewonde om hule nuwe engkelsnit, Agapé bekend te stel. Soms loop ons almal maar met ons harte op ons mou, maar om onvoorwaardelik lief te hê is altyd mooi, altyd goed. Dit beteken ...
Read More »Ons Praat met Franci Swanepoel
Die Ervare Glimlag agter Toeks. deur Louw Mulder As ‘n mens terug dink aan die eerste dae van Binnelanders, onthou ‘n mens vir Gys de Villiers in die rol van Dokter Zieg Combrink, sy vrou, wat gespeel is deur Elzette Marschalk, en ook die ervare Jürgen Helberg, wat die rol van Kitte vertolk het. Dan sien jy hierdie gesoute akteurs in die koffiewinkel sit, met ‘n ...
Read More »Ons Praat met Reynardt Hugo
Van Seep-Stêr tot Pop-Stêr… deur Louw Mulder Afrikaanse sepies in vandag se Suid-Afrika sorg vir vermaak. Dít is die woorde van Reynardt Hugo, of in Binneland-kringe beter bekend as Dokter Tertius Jonker. “Mense kan met ‘n karakter vereenselwig omdat hulle dalk iemand soos dit ken,” het Reynardt tydens my onderhoud verduidelik. “Dit is ook ‘n medium wat baie uitdagend is, en as dit reg gedoen word, verskriklik ...
Read More »Ons Praat met Milan Murray
‘n Boheemse karakter wat die Status Quo uit daag! deur Louw Mulder As ek terugdink, back in the day, was Frankie, wat deur die baie bekwame Milan Murray gespeel is, een van my gunsteling karakters in Binnelanders, en dit is juis die rede dat Milan een van die aktrises was wie ek gekies het om mee te gesels, toe Stage and Screen hierdie geleentheid aangebied ...
Read More »Ons Praat met Desirè Gardner
Van Daleen tot Carmen, is maar nog net die begin. deur Louw Mulder Almal het lief geraak vir verpleegster Daleen Jonker, Pippa se beste vriendin, Nina se ma, en natuurlik Dokter Tertius Jonker se vrou. Netso, was alle Binneland-liefhebbers baie ongelukkig toe Daleen uit Pretoria uit trek. Ter vieringe van Binnelanders se 3000ste episode, het ek kans gehad om met Daleen se rolvertolker te gaan ...
Read More »Hugo Nieuwoudt: Toekomsbladsy
Hugo Nieuwoudt, het pas sy splinternuwe enkelsnit. Toekomsbladsy, vanaf sy nuwe album, Net Soos Die Sneeu, vrygestel. Dit beloof om ‘n nuwe bladsy vir sytoekoms ook te wees… Toekomsbladsy, ’n Afrikaanse popliedjie, is ’n tipiese liefdesliedjie wat die storie vertel van hoe die seer in enige verhouding uitgevee word, en ’n nuwe skoon bladsy wag om gevul te word. Dit gaan oor die hoop ná ...
Read More »Heuning: Maatstaf vir my Hart
Heuning Het ‘n Nuwe Maatstaf vir hulle Sukses! Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart, wat nie net gaan voortbou op die unieke moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiek-oor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, wat ...
Read More »Ons Praat met Rolanda Marais
Van Sepie Feeks, tot Silwerdoek Liefling. deur Louw Mulder In ‘n Netwerk24-artikel wat op 16 Junie 2016 deur Fanie Cronje geskryf is, is daar na Stefanie Malherbe as die ‘Feeks van reeks’ verwys. Ek onthou hierdie karakter nog van die tyd toe Binnelanders ‘n dramareeks op M-Net was. Stefanie, die ontvangsdame van Dokter Zieg Combrink se praktyk, was die minnares van haar baas, en so ...
Read More »Wikus Botma: Afstand Tussen Jou en My
Afstand Tussen Jou en My gaan groot vir Wikus Botma. Wikus Botma, ‘n nuweling op die Afrikaanse musiekfront, het onlangs sy nuutse enkelsnit, Afstand Tussen Jou en My, vrygestel. Hierdie enkelsnit is geinspireer deur die rou emosies wat kunstenaars beleef wanneer hulle hul geliefdes moet agterlaat en die alleengevoel op die pad waarmee hul worstel wanneer hulle op toer gaan. Dit word treffend weerspieël in ...
Read More »Burgerd Botha: Hartlagsiel
Langverwagte Solo-Album vir Romanz se Burgerd. Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar betrokke by die bekroonde groep Romanz nie, maar tree ook gereeld op by van die land se grootste feeste en konserte. Sy langverwagte debuut solo-album is pas vrygestel en beloof om aanhangers se asems weg te slaan. Hartlagsiel is ’n ...
Read More »Bouwer Bosch: Skatkis
Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders verwar kan word nie. Hy is ongetwyfeld een van die uniekste talente wat Suid-Afrika nog opgelewer het. Hy het van dag een af diep spore in die harte van sy aanhangers kom trap met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke ...
Read More »Joe Foster: Look Away
Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel. Glo dit of nie, selfs koffie drink, om weg te steek hoe moeg ons is, is ‘n masker! Niemand wil hê die wêreld moet hulle swakheid sien nie, so ons sit hierdie gesigsbedekkings op… Dit was juis oor hierdie, dat Joe ...
Read More »Macato: Vrede vir Almal
Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende Afrikaanse Musiek industrie gaan gooi. Pieter Smit, sing en speel kitaar, met die veelsydige Ben van Zyl wat self saam sing, en ook sy talente met die kitaar, mondfluitjie en klavier bydra. Euan Nel hou tyd agter die tromme, ...
Read More »Win Tickets to Avenue Q
Don’t let the Puppets Catch You Missing This One… With thanks to the Producers, we are happy to give way two sets of tickets to the hilarious Avenue Q. We have one double ticket for the show on Wednesday, 16 May 2018, and one double ticket for the show on Thursday, 17 May 2018. Both these tickets are for the 20:00 performance at the Pieter ...
Read More »Adam: Bewe
Afrikaans, met verwerkings wat jou sal laat glimlag van lekker kry. deur Louw Mulder Ten spyte van al die bewe en skeef-loop van ‘n paar drankies te veel, was daar groot partytjie gehou tydens die vrystelling van Adam se nuutste album, Bewe, wat die afgelope naweek by Weiveld, in Pretoria die lig gesien het. Om die musiek op hierdie album lewendig te ervaar, was alles ...
Read More »Meerkat Maantuig
Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n resensie oor ‘n film te skryf, word die idees, die sinne, en selfs die woorde van die beoogde stuk al tydens die vertoning by die Premiere duidelik. Maar dan, soos in hierdie geval, word jy getekkel deur ‘n skrywersblok, asof dit veroorsaak word deur ‘n oorlaaiing van emosies en ...
Read More »Hedwig and the Angry Inch
An Electric and Flamboyant Jolt of Rock and Raunch! by David Simmons Gate69 together with VRT theatrical theatre have once again unravelled this very bold and gutsy story on stage and this time around it is here in Johannesburg. Introducing complex characters to an audience can be a daunting task especially when the themes presented are strong, expressive and at times brutal. However, it is ...
Read More »We Talk to JD Engelbrecht
Dancing to the front, A Unique Campaign to Emphasise Dance as Art. by Louw Mulder With Dancing with the Stars currently on M-Net, the underestimated popularity of modern dancing proves to be bigger than anyone thought. A lot of our stage stars in South Africa are excelling in this form of art, and not just within the borders of South Africa. JD Engelbrecht is one ...
Read More »