Acclaimed Italian Buanne to Record Live DVD in South Africa. The Italian heart throb, Patrizio Buanne is known for his unique voice and energetic performances, for one night only he will be bringing his charm and amazing talent to the Sun Arena at Time Square. Having already captivated the hearts of thousands during his first few visits to the country fans are eagerly awaiting his return. Patrizio ...
Read More »Tag Archives: Steve Hofmeyr
Feed SubscriptionAfrisaam 2019
Afrisaam Fees 2019 vier weer Afrikaans-Wees. Afrikaanse musiek van ‘n Top Klas, heerlike feeskos en ’n veilige kindertuin waar die kinders die dag kan spandeer terwyl die ouers lekker kuier, is hoe die organiseerders van die jaarlikse Afrisaam Fees wat vir ’n vyfde keer aangbied word, hierdie jaar se verwagtinge beskryf. Hier is sommer ‘n kykie na verlede jaar se fees, toe Dirk van der ...
Read More »Xander Joubert: Aardbewing
Xander Joubert veroorsaak ‘n opskudding met eerste pop-enkelsnit! Draai jou radio harder, want Xander Joubert se eerste enkelsnit, Aardbewing, is beslis nie iets wat jy wil mis nie. Die liedjie is pas vrygestel en reg om die radiogolwe oor te neem. Dit spog met ’n verfrissende nuwe popklank, waaroor luisteraars gaan mal wees en wat nog lank gaan koning kraai op die dansvloer. Dié splinternuwe sangsensasie se lekkerluister-popstem ...
Read More »Jak de Priester: 15 Jaar
De Priester vier 15 jaar in vermaakbedryf met vrystelling van splinternuwe album Na vyftien suksesvolle jare in die Suid-Afrikaanse vermaakbedryf, het Jak de Priester beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie bekroonde Pretorianer, met sy sielvolle stem, betekenisvolle lirieke, ritmiese musiek en vermaaklike verhoogpersoonlikheid, het oor die jare diep in sy ondersteuners se harte kom nesskop. Vandag is dié Sally Williams Nougat-sanger ’n gevestigde naam, met ...
Read More »Manna vir die Boere
Manna vir die Boere Konsert – ’n Musiekkonsert om geld in te samel vir droogtehulp Al het dit onlangs mildelik gereën in sekere gebiede van droogtegeteisterde Suid-Afrika, is dit nog nie genoeg om werklik ’n langtermyn verskil te maak nie. Baie boere bly steeds aan groot finansiële druk blootgestel, veral omdat saad nie geplant of diere gevoed kon word nie. Skuld hoop op en geld ...
Read More »Steve Hofmeyr se nuwe CD gaan Goud
Steve Hofmeyr se nuwe album bereik goue status Slegs ‘n week nadat IF YOU COULD READ MY MIND, Steve Hofmeyr se nuwe country-album uitgereik is, het dit reeds goue status bereik. Steve sê oor hierdie blits-sukses: “Vreugde aan die wêreld, country het weer sy merk gemaak! Duisend dankies vir soveel ondersteuning vir my country-CD, IF YOU COULD READ MY MIND. “Ek is oorstelp van geluk dat die musiekwêreld in ...
Read More »Steve Hofmeyr: If you could Read my mind
Steve Hofmeyr stel Country Album Bekend – If you could Read my mind Steve Hofmeyr se huldeblyk in country-musiek, IF YOU COULD READ MY MIND, is hierdie veelsydige kunstenaar se 28ste album-uitreiking. Dis nie die eerste keer dat Steve hulde bring aan country-legendes nie; in 2008 het hy die album HELP ME THROUGH THE NIGHT, wat uit Kris Kristoffersen se liedjies bestaan, uitgereik. Tydens ‘n loopbaan ...
Read More »