Nuwe Olwagen film word vrygestel na die sukses van Kanarie! Christiaan Olwagen se derde vollengte film, Die seemeeu, word op 5 April by fliekteaters landswyd vrygestel. Van dieselfde kreatiewe span, met ‘n geselskap van teater-reuse, en die weghol sukses van Kanarie in 2018, beloof Die seemeeu om nie teleur te stel nie. Olwagen neem dié klassieke teaterstuk deur Anton Tsjechof en verplaas dit na Suid-Afrika ...
Read More »Tag Archives: Albert Pretorius
Feed SubscriptionFiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »Modder en Bloed
Ontberings, uithouvermoë, Die Dapper Aanvaarding van ‘n Uitdaging – En die Trots van ‘n Nasie … Moed, dapperheid en kameraadskap vorm die kern van nuwe Afrikaanse film, Modder en Bloed In 1901, terwyl die Anglo-Boeroorlog in Suid-Afrika woed, word Boere-kryger Willem Morkel (Stian Bam) se vrou en engiste kind deur Britse soldate vermoor. Willem word gevange geneem en verban na die eiland van St. Helena ...
Read More »