Home / Tag Archives: Anique Jordaan

Tag Archives: Anique Jordaan

Feed Subscription

Musiek Soos Grond

Musiek Soos Grond

Nuwe platform in Afrikaanse Musiek gaan groot opslae maak. Villa Avianto in Bloemfontein en The Big Red Barn te Pretoria, gaan binnekort die tuistes wees van twee baie unieke en betowerende musiek konserte, wat beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel! Musiek soos Grond is die heel eerste van sy soort in die land en ...

Read More »

Kaleidoskoop: Vlugvoetig

Kaleidoskoop: Vlugvoetig

Nuwe Musiekvideo vir Ghoema-Bekroonde Duo… Vlugvoetig se musiekvideo is een groot Kaleidoskopiese partytjie van kleur, ritme en genotvolle danspassies in ’n egte swing-dansstyl uit die vyftigs! Die liefdesverhaal wat afspeel, is een van hoop vir die sogenaamde bleeksiele wat duidelik met hulle unieke danspassies óók ’n meisie se hart kan verower! As jy nie luskry om te dans saam met hierdie jolige spulletjie nie, moet jy ...

Read More »

Kaleidoskoop: Die Goeie

Kaleidoskoop: Die Goeie

Nuwe musiek-video versprei ‘n boodskap van vergifnis, versoening en transformasie. Kaleidoskoop het oor drie en ‘n half dae, in die koue Julie-maand, die video vir hul nuutste enkelsnit – Die Goeie – in ‘n klein “dorpie” met die naam Val, geskiet. Die konsep vir die video is deur Jouba, Anique en Paul Hugo (wat ook die video vervaardig het) verfyn. Die boodskap agter die lirieke van die ...

Read More »

Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop:  Gunsteling Seisoen

‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...

Read More »
Scroll To Top