Ferdie en Danny, en kie, kom terug Ferdie Kruger en die personeel van Die Fransen hotel keer in Januarie 2020 terug vir ‘n vierde seisoen van kykNET se mokumentêre reeks, Hotel. In die vorige seisoen was daar ‘n stryd oor wie burgemeester sou word, Danny se eerste toneelstuk is deur Die Fransen personeel opgevoer, daar was pret met Batcoin en Jaap se troetelskaap het amok ...
Read More »Tag Archives: Bennie Fourie
Feed SubscriptionAnder Mens
Bennie Fourie ‘n Ander mens in Nuwe Fliek. Een les wat die lewe graag vir ’n mens wil leer, is dat niks ooit so eenvoudig is as wat dit mag voorkom nie. ’n Feit wat bevestig word deur regisseur Quentin Krog se splinternuwe rolprent, Ander Mens, wat net soos die hoofkarakter glad nie volgens ’n standaard-formule beoordeel kan word nie. Die fliek word aangebied vanuit ...
Read More »Lekkerland
It’s time to get #lekkerrr again King Price and Matchbox Live have teamed up again to bring fans the third instalment of the Lekkerland Carnival, on the 23rd March 2019. This year the festival is literally bigger and better as it will take place over a long weekend and the lineup of acts will not disappoint. This year, the Lekkerland stage will host stars Bobby ...
Read More »Fiesta’s 2019 Wenners
Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...
Read More »Hotel Seisoen 3
Kyk Wie Is Terug… Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou. Hulle gaan dalk nie in die geskiedenis afgaan as die beste personeelgroep nie. Dalk ook nie as die flukste of hulpvaardigste nie. Maar dié kleindorpie-personeel van Fransenburg het om ander redes in ons harte ingekruip. ...
Read More »Vuil Wasgoed
Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...
Read More »Vuil Wasgoed
Dankie dat jy hier was… VUIL WASGOED se lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd in teaters vrygestel. In ‘n eenvoudige wassery in ‘n ondergemiddelde woonbuurt, is Wim en Kevin besig om ander mense se vuil wasgoed te was, droog te maak en te stryk. Bedags is hul ...
Read More »The Big Bad Musical
Ideal family entertainment during the December holidays at Roodepoort Theatre For those staying in Joburg over the December holidays and looking for ideas of how to entertain the children – there is no better way than by taking them to see The Big Bad Musical, on stage at Roodepoort Theatre from for a short season from 15 – 23 December. The Big Bad Musical is a smart, wickedly funny and ...
Read More »Vir die Voëls
Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...
Read More »Vir die Voëls
Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se 100ste verjaardag te vier, het ons besluit dit sal lekker wees om ...
Read More »Die Pro
Surf. See. Son. Vriendskap. Verlies. Vergifnis. Liefde. Leon de Villiers het in sy wildste drome nie kon dink dat die boek waarmee hy in 1997 die Sanlam Boekeprys vir jeug literatuur gewen het eendag in ‘n film omskep sou word nie. Dit was reeds ‘n groot verrassing toe sy boek gekies word as voorgeskrewe leeswerk in skole regoor SA. Nou, 18 jaar later is die ...
Read More »