Kry Thys & Trix nou vir jouself! Die skaterlag aksiekomedie met Leandie du Randt en Bosch en Bouwer Bosch in die hoofrolle, is nou beskikbaar op DVD, DSTV BOX OFFICE, VIMEO en ITUNES, en met dank aan The Film Factory, gee ons twee geskenkpakkies weg, wat die DVD insluit… Nie net kan plaaslike aanhangers nou die film tuis geniet nie, maar Thys & Trix is ook nou wêreldwyd beskikbaar op iTunes in ongeveer 30 lande. Plaaslike ...
Read More »Tag Archives: Chanelle de Jager
Feed SubscriptionWen jou eie DVD van Stroomop
Stroomop is Nou op DVD en DStv Box Office! Met die komplimente van die Vervaardigers, het ons twee DVD’s van Stroomop om weg te gee. Die opwindende avontuurverhaal, Stroomop, ook die film as Ivan Botha se regisseursdebuut, is al deur 116 999 kykers ondersteun en het al na beraming sowat R7 434 677 by die plaaslike lokette verdien het. Stroomop op DVD is nou beskikbaar, en kan ook ...
Read More »Stroomop
Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur. Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...
Read More »Resensie: Stroomop
Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by hierdie spesifieke onderwerp, moet ek maar erken dat ek self skuldig was. Baie van ons het gedink dat die sukses van Pad na Jou Hart en Vir Altyd die norm gaan wees van ‘n Ivan Botha en Donnalee Roberts ...
Read More »Resensie: Thys & Trix
Nuwe Fliek gebruik al die Trix om Teatergangers te laat Thys voel. Deur Louw Mulder Daar word deesdae baie goeie dinge gesê van hoe die Afrikaanse Filmbedryf blom, deur kwaliteit, lekker-kyk films op die grootskerm te bring. Selfs die verseidenheid van genres word genoem, en net so het die nuwe rolprent van Bouwer Bosch Films en die Film Factory, Thys & Trix glad nie teleurgestel nie. ...
Read More »Van Der Merwe
Suid-Afrika se gunsteling-grappiekarakter kry lewe op die grootskerm! Hoeveel Van der Merwes is nodig om ’n troue te stop? Dalk net een. Dis te sê as hy dit hierdie een keer kan regkry. Maak gereed en hou styf vas aan al jou stereotipes, want die onderwerp van Suid-Afrika se gunsteling-grappies kry lewe in hierdie splinternuwe komedie oor die buiteperd. Ten volle toegerus met sy wanopvattings, ...
Read More »