‘n Film wat bevestig dat dit is als ok. deur Christa Steyn Om ‘n film te maak wat geestesversteurings aanspreek is ‘n brawe ding om te doen, maar dit het akteur en aanbieder, Pietie Beyers, nie ontmoedig om sy eie ervaring van obsessief-kompulsiewe versteuring in ‘n draaiboek en film te omskep nie. Skemerson, wat dus deur ware gebeure geïnspireer is, vertel die verhaal van ‘n jong ...
Read More »Tag Archives: Christa Steyn
Feed SubscriptionJoshua na Die Reën: Someraarde
Joshua na die Reën en Liani Reynolds stel albums op besondere wyse bekend. Deur Christa Steyn Op 12 April 2019 is die verhoog van die Afrikaans Hoër Seunsskool in ‘n visuele wonderwêreld omskep, toe Joshua na die Reën, oftewel Jacques de Villiers en Liani Reynolds gesamentlik hulle nuwe albums vrygestel het. Sommer met die intrapslag is die gevoel geskep dat gehoorlede ‘n besondere aand te ...
Read More »Jannie Du Toit: Oesjaar
Afrikaanse musieklegende stel nuwe album, Oesjaar bekend. Met musiekstyle en – tendense wat konstant verander, vat dit ’n merkwaardige musikant om vanpas te bly vir byna vyf dekades. Afrikaanse musieklegende, Jannie du Toit, is een van daardie kunstenaars wat die toets van tyd kon deurstaan. Hy het homself oor die afgelope paar jaar daarop toegespits om musiek van sy gunsteling musikante, soos Jacques Brel, Jules ...
Read More »Lizandra Winter
Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afrikaande musiekbefryf het die laaste paar dekades ‘n afwaartse neiging vanuit ‘n produksie, en musikale oogpunt beleef, wat gekenmerk word deur oorweldigende vier-maat ritmes, lirieke wat skrams en herhalend in die snitte beperk word, asook die menige danstemas wat nietemin enorme aanklank by die luister publiek gevind het. Ter verduideliking, ...
Read More »