Browsing: Dalene Matthee

As betowerende filmiese ervaring, het die vervaardigers en verspreiders van Dalene Matthee se Toorbos gevoel dit is ’n moet om te wag tot gehore weer films op die grootskerm kan beleef. Toorbos sal tentatief vanaf 25 September 2020 in teaters te sien wees.

Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela…

Dalene Matthee Roman kry lewe op Film.  Die bekende roman, Toorbos, uit die pen van bekroonde skrywer, Dalene Matthee, gaan binnekort lewe kry op die silwerskerm met…