Home / Tag Archives: Drikus Volschenk

Tag Archives: Drikus Volschenk

Feed Subscription

Fiela se Kind

Fiela se Kind

Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela se Kind, die topverkoper-roman deur Dalene Matthee, rolprentteaters regoor Suid-Afrika op 13 September 2019 sal tref. Met regie deur Brett Michael Innes, skrywer/regisseur van die 2017 SAFTA-wenner vir die film, Sink, is die film vervaardig deur Danie Bester in samewerking met kykNET Films, Filmfinity (Pty) Ltd en die Departement ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n resensie oor ‘n film te skryf, word die idees, die sinne, en selfs die woorde van die beoogde stuk al tydens die vertoning by die Premiere duidelik. Maar dan, soos in hierdie geval, word jy getekkel deur ‘n skrywersblok, asof dit veroorsaak word deur ‘n oorlaaiing van emosies en ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se 100ste verjaardag te vier, het ons besluit dit sal lekker wees om ...

Read More »

Dis ek, Anna

Dis ek, Anna

DIS EK, ANNA TO DEBUT AT DIFF 2015 Palama Productions will debut their latest feature film Dis ek, Anna at the Durban International Film Festival this year.  Based on the fictionalised autobiographical best-sellers Dis ek, Anna and Die Staat teen Anna Bruwer by Anchien Troskie, written under the pseudonym Elbie Lötter, and adapted for screen by Tertius Kapp, the film is produced by Niel van ...

Read More »
Scroll To Top