Debuut sanger reik nuwe enkelsnit uit. Stella se debuut solo-album, Nuwe Môre, is op 28 April 2017 bekendgestel en bestaan uit twaalf hoenderveismooi kontemporêre snitte. Hoop in liefde is een van hierdie pragtige snitte en word gedurende die week van 28 Augustus 2017 aan radiostasies landswyd uitgereik. “Dit is my eerste Afrikaanse liefdeslied wat ek geskryf het. Die liedjie gaan oor ware liefde deur alle ...
Read More »Tag Archives: Duis:Lig
Feed SubscriptionStella: Nuwe Môre
A tuneful peek into the inner workings of a gentle soul. By Jaco Lotriet Stepping out of one’s comfort zone to embrace a larger view of the world, can be a daunting experience. Songstress and musician Stella, did just that, by immersing herself in the world of solo artistry. Having been a member of Duis:Lig, the Ghoema and Tempo awarded gospel band, she fearlessly braved ...
Read More »Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul
Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...
Read More »