Home / Tag Archives: Johan Vorster

Tag Archives: Johan Vorster

Feed Subscription

In Afrikaans Hartenbos 2019

In Afrikaans Hartenbos 2019

Besprekings vir vanjaar se Afrikaanse Musiekfees in Hartenbos is nou oop! Na nog ’n baie suksesvolle Desember van uitverkoopte In Afrikaans-konserte in Hartenbos gedurende 2018, kom dit as geen verrassing dat die eerste twee datums vir vanjaar se konsert reeds vasgemaak is nie. Vakansiegangers wat ’n Kersvakansie op die Tuinroete beplan, kan vir die derde agtereenvolgende jaar uitsien na die beste musiek en vermaak op ...

Read More »

Jo Black: Voel Jy Die Genade

Jo Black: Voel Jy Die Genade

New Album for 2018 Ghoema King! The new and long-awaited Jo Black album, Voel jy die Genade, is now available on all digital platforms as well as in all good music stores! Jo goes with more than 8-million views on YouTube, a total of seven Ghoema Awards in 2018, and since his debut with Skepe in 2016, Jo Black has made an incredible mark on the South African music industry. Which ...

Read More »

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Ampie du Preez – Bosveld Blues

Staan vas, en as jy moet gaan¸ luister Bosveld Blues. Ampie is vinnig besig om verder naam te maak as ‘n briljante en gesogte liedjie skrywer en almal staan tou om van sy talent gebruik te maak. Hy was verantwoordelik vir treffer liedjies soos Plain Jane, S.O.S, Ons was Jonk, Sugar Mommy, asook mede-skrywer van die Joost – lied Saamstaan wat hy op dié begrafnis gesing ...

Read More »

Susters

Susters

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...

Read More »

Hanna Boss: Verf Jouself

Hanna Boss: Verf Jouself

Hanna Boss is terug met ‘n splinternuwe enkelsnit! Skaars ’n jaar na die vrystelling van haar eerste enkelsnit, Daar, is Hanna Boss terug met ’n splinternuwe treffer en ’n album wat vanaf Februarie 2018 die rakke van musiekwinkels gaan tref! Verf Jouself is ’n moderne Afrikaanse Popliedjie, met inspirerende lirieke en ’n tikkie klassieke musiek vir ’n meer gesofistikeerde klank. “Een van my gunsteling-kinderstories is ...

Read More »

Willem Botha: Soen en Vergeet

Willem Botha: Soen en Vergeet

“Met elke album, groei my musiek saam my” deur Louw Mulder As ek ooit wou weet hoe die trots van ‘n pa voel as sy seun goed presteer en naam vir homself maak, was daardie aand amper so. Ek het Willem Botha ontmoet op sy reis tot tweede plek in die Idols op Kyknet kompetisie in 2006, en hierdie week, het ek toegekyk hoe hy ...

Read More »

Dewald Wasserfall: Jy is die Storm

Dewald Wasserfall: Jy is die Storm

Jy is die Storm! Bewonderaars van Dewald Wasserfall se opgewondenheid oor ‘n nuwe album word binnekort beloon met die uitreiking van “Jy is die storm”. En die platinumverkoper en wenner van talle toekennings kan self nie meer sy opwinding beteuel nie aangesien hy nie meer kan wag om sy nuwe liedjies met almal te deel nie. Eerlikheid as onderliggende dryfveer blyk die nuwe album te kenmerk. “Ek ...

Read More »
Scroll To Top