Nuwe platform in Afrikaanse Musiek gaan groot opslae maak. Villa Avianto in Bloemfontein en The Big Red Barn te Pretoria, gaan binnekort die tuistes wees van twee baie unieke en betowerende musiek konserte, wat beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel! Musiek soos Grond is die heel eerste van sy soort in die land en ...
Read More »Tag Archives: Kaleidoskoop
Feed SubscriptionKaleidoskoop: Vlugvoetig
Nuwe Musiekvideo vir Ghoema-Bekroonde Duo… Vlugvoetig se musiekvideo is een groot Kaleidoskopiese partytjie van kleur, ritme en genotvolle danspassies in ’n egte swing-dansstyl uit die vyftigs! Die liefdesverhaal wat afspeel, is een van hoop vir die sogenaamde bleeksiele wat duidelik met hulle unieke danspassies óók ’n meisie se hart kan verower! As jy nie luskry om te dans saam met hierdie jolige spulletjie nie, moet jy ...
Read More »Len Muller: Ons Is Een
Nuwe Enkelsnit vir Len Aanhangers van Len Muller het die afgelope week aangedui dat sy liedjie Ons Is Een, vanaf sy tweede studio-album, Oog van die Storm, hulle gunsteling is. Len het geluister en pas dié liedjie as volgende enkelsnit bekendgestel. Len het tien maande in Amerika spandeer en het gedurende daardie tyd baie na Suid-Afrika verlang. Daar het hy besef dat hy sy land ...
Read More »Kaleidoskoop: Die Goeie
Nuwe musiek-video versprei ‘n boodskap van vergifnis, versoening en transformasie. Kaleidoskoop het oor drie en ‘n half dae, in die koue Julie-maand, die video vir hul nuutste enkelsnit – Die Goeie – in ‘n klein “dorpie” met die naam Val, geskiet. Die konsep vir die video is deur Jouba, Anique en Paul Hugo (wat ook die video vervaardig het) verfyn. Die boodskap agter die lirieke van die ...
Read More »Vier Lentedag saam met Kaleidoskoop
Seisoene Die talentvolle akoestiese musiekgroep, Kaleidoskoop, het vroeer vanjaar hulle splinternuwe album, Gunsteling Seisoen, bekendgestel. Die duo-groep bestaan uit Jouba (stigterslid) en Anique Jordaan. Op Vrydag, 1 September 2017, vier Kaleidoskoop die koms van een van hul gunsteling seisoene met ‘n volle 12-stuk band, by Die Lewende Woord Ouditorium (Brummeria, Pretoria) om 19h00 (deure open 18h30). Trek gerus jou gunsteling “Spring Vintage” uitrusting aan en kom geniet ...
Read More »Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen
‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...
Read More »