Home / Tag Archives: kykNet (page 3)

Tag Archives: kykNet

Feed Subscription

Nommer 37

Nommer 37

Plaaslike Misdaadriiller word by Internasionale Rolprentfees Bekendgestel! Nommer 37, ’n rolprent deur Gambit Films, word gedurende die week van 9 tot 16 Maart 2018 op die grootskerm bekendgestel by die SXSW-rolprentfees in Texas. Dit is een van slegs 44 films, deur debuutfilmmakers, wat hiervoor gekies is uit 8 160 inskrywings van regoor die wêreld. Die kortfilm is reeds in 2016 bekroon met ’n SAFTA-toekenning vir Beste Kortfilm en ...

Read More »

Ons Praat met Rolanda Marais

Ons Praat met Rolanda Marais

Van Sepie Feeks, tot Silwerdoek Liefling. deur Louw Mulder In ‘n Netwerk24-artikel wat op 16 Junie 2016 deur Fanie Cronje geskryf is, is daar na Stefanie Malherbe as die ‘Feeks van reeks’ verwys. Ek onthou hierdie karakter nog van die tyd toe Binnelanders ‘n dramareeks op M-Net was.  Stefanie, die ontvangsdame van Dokter Zieg Combrink se praktyk, was die minnares van haar baas, en so ...

Read More »

Len Muller sing Mense Mense se Temaliedjie

Len Muller sing Mense Mense se Temaliedjie

Vrede vir die nuwe kykNET sitkom! Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, Mense Mense, op kykNET begin wys. Hierdie Nouvanaand Films-produksie sluit nie net ’n sterbelaaide rolverdeling in nie, maar ook ’n pragtige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, en almal praat daaroor! Vrede is ’n opgewekte kontemporêre snit in Len se kenmerkende Afrikaans-Akoestiese styl en is geskryf in samewerking met ...

Read More »

Macato: Vrede vir Almal

Macato:  Vrede vir Almal

Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende Afrikaanse Musiek industrie gaan gooi.  Pieter Smit, sing en speel kitaar, met die veelsydige Ben van Zyl wat self saam sing, en ook sy talente met die kitaar, mondfluitjie en klavier bydra.  Euan Nel hou tyd agter die tromme, ...

Read More »

Leef Jou Reis

Leef Jou Reis

Gerrie Pretorious is terug met die 6de Seisoen. Leef jou Reis met Gerrie Pretorius is jou gunsteling Afrikaanse reisprogram asook kykNET se eerste volwaardige Internasionale leefstyl program met die fokus op ander lande se kultuur. Gerrie Pretorius verken en wys ons die unieke reisbestemmings wat hom na aan die hart lê en hoe gemaak as jy dit ook wil besoek. Die program is al bekend ...

Read More »

Geraldine Scholtz: Mis

Geraldine Scholtz: Mis

Moenie Sommer haar tweede enkelsnit Mis nie! Geraldine Scholtz het geen bekendstelling meer nodig nie.   Haar eerste enkelsnit, Sommer, ’n popliedjie uit die pen van Johan Oberholzer, is gedurende Augustus 2017 uitgereik en het vir meer as sewe maande bo-aan die trefferperades van talle radiostasies landswyd gepryk.   Die musiekvideo vir hierdie liedjie was ook vir byna 7 weke op die kykNET Top20 se ...

Read More »

Ghoemas 2018

Ghoemas 2018

2018 Ghoema Benoemded Bekend Gemaak: Die kykNET Ghoema Musiektoekennings bring elke jaar die grootste rolspelers in die musiekbedryf bymekaar om vrystellings tydens die 2017 kalenderjaar te bekroon. In 2018 vier die kykNET Ghoemas sy sewende bestaansjaar en bly dit steeds een van die mees gesogde toekennings vir enige kunstenaar in die Afrikaanse musiekbedryf om te wen. Oor die afgelope 6 jaar het die Ghoemas ’n ...

Read More »

Verona: Maskers

Verona: Maskers

Verona ontmasker haar talent met eerste enkelsnit. Verona, met haar strelende stem, het beslis geen bekendstelling nodig in vermaakkringe nie. Dié kleindorpiemeisie van Meyerton het oor die afgelope paar jaar nie net naam gemaak as realiteitsprogramster, radio-omroeper en televisieaanbieder nie, maar ook as joernalis, vervaardiger en sanger. Haar eerste Afrikaanse enkelsnit, Maskers, is pas vrygestel en het reeds die publiek gaande. Die snit, wat deur haar ...

Read More »

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Burgerd Botha en Hanna Boss: Mekaar Bedoel

Twee Stemme maak een Volkome Klank. Hanna Boss se splinternuwe debuutalbum, Verf Jouself, is pas uitgereik en menseverhoudings is die sentrale inspirasie agter die musiek. Sy beskryf dit as ’n moderne Afrikaanse Popalbum, waarvan die titelsnit presies verklap waar sy tans in haar lewe is en wat sy moes doen om hier te kom. Haar eerste enkelsnit, ook getiteld, Verf Jouself, vanaf die nuwe album is gedurende 2017 uitgereik ...

Read More »

Homegrown Magic in the Spotlight!

Homegrown Magic in the Spotlight!

M-Net Channels Showcase Proudly South African TV. Popular local television channels M-Net, Mzansi Magic, Mzansi Bioskop, Mzansi Wethu, kykNET and kykNET & kie have two things in common; They all belong to the proudly South African M-Net stable of channels on DStv and in 2018, and they will all debut a slate of hot new original television productions. Capitalizing on the abundance of talent and ...

Read More »

Knapsekêrels

Knapsekêrels

Nuwe Stêrbelaaide reeks op KykNet. In Episode 1 wil Naomi Fortuin by haar veiligheidswag-seun Skalkie weet: “Wat vir ‘n ding is ‘n knapsekêrel?” En hy antwoord: “Dis ’n guard wat aan sy mission klou soos mis aan ‘n wolkombers.” Bekroonde skrywer, Paul C. Venter en regisseur en vervaardiger, Human Stark, snoer weer kragte saam na die sukses van Vlug na Egipte en Terug na Egipte ...

Read More »

Raaiselkind

Raaiselkind

Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, wat hom sy lewe lank versorg het en baie lief vir hom was, word van moord verdink. HIerdie storie van Annelie Botes word eersdaags in fliekteaters landwyd op die silwerdoek vrygestel, vervaardig deur Sally Campher, met Andre Velts as die Regisseur. Die film sien stêrre soos Diaan Lawrenson, June ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...

Read More »

Wonderlus

Wonderlus

Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste byspeler, Beer Adriaanse en Beste aktrise, Lea Vivier. Afrikaanse fliekliefhebbers kan hierdie flim vanaf 27 April 2018 gaan sien. Wonderlus het Silwerskermfeesgangers vanjaar gaande gehad oor die vars blik wat dit op van die grootste ou vrae gee: Wat is ...

Read More »

Susters

Susters

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...

Read More »

Stephantasties: Dis Verkeerd

Stephantasties: Dis Verkeerd

Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige kunstenaar se stem. Die snit gaan binnekort die land se radiogolwe oorneem, net soos wat hierdie vermaaklikheidster die afgelope paar jaar die musiek- en vermaakbedryf kom verower het. Dis Verkeerd, is Stephantasties se eerste enkelsnit as solo-kunstenaar. Hy het ...

Read More »

Kokkedoortjie

Kokkedoortjie

En, Die Wenner van Kokkedoortjie is…. Edwin Theron is die wenner van kykNET se gewilde Kokkedoortjie-werklikheidsreeks! Dié dertienjarige kinderkok van Worcester het in die finale episode van Kokkedoortjie, wat Woensdagaand uitgesaai is, teen Christi Myburgh (14) van Bloemfontein meegeding. Edwin en Christi moes ’n driegang-spyskaart vir die beoordelaars, Mari-Louis Guy en Nic van Wyk, voorberei het. Die kersie op die koek vir Edwin was sy ...

Read More »

Phil 101

Phil 101

Tyd om jouself pap te lag Die verfilming van kykNET se opwindende nuwe reeks PHIL 101 is pas voltooi en dié skreeusnaakse komedie beloof om kykers week ná week terug te lok vir nog ’n episode in die absurde sukkelbestaan van ’n filosofiedepartement met ernstige lagwekkende eksistensiële probleme. Die reeks begin Maandag, 10 April, om 20:30 op kykNET (DStv-kanaal 144) met ’n rolverdeling waarvan die ...

Read More »

Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul

Ghoemas 2017:  Die Nominasies Onthul

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...

Read More »

Tyd met Aleit

Tyd met Aleit

Dis hoogtyd vir Tyd met Aleit Niemand sit so gemaklik die styl in leefstyl soos Aleit Swanepoel nie. Vanaf 5 April om 17:30 gaan Aleit op kykNET (DStv-kanaal 144) wys hoe jy van enige kuier ’n spesiale geleentheid maak, wanneer hy met sy mandjie vol verrassings ’n verskeidenheid bekende Suid-Afrikaners se huise besoek. Tyd met Aleit is ’n leefstylprogram van 13 episodes waarin Aleit elke ...

Read More »

Legendes van Afrikaanse Musiek

Legendes van Afrikaanse Musiek

kykNET bring hulde aan musieklegendes kykNET is baie opgewonde om aan te kondig dat die dokumentêre reeks Legendes van Afrikaanse Musiek, waar ons hulde bring aan die reuse van Afrikaanse musiek, in Maart-maand elke Woensdagaand om 20:30 op kykNET Nou! (DStv kanaal 146) te sien sal wees. Daar sal ook herhalings op Vrydagaande om 21:00 wees. kykNET het baie navrae oor die Legendes van Afrikaanse Musiek-reeks ...

Read More »

Die Rebellie van Lafras Verwey

Die Rebellie van Lafras Verwey

Tobie Cronje oortref alle verwagtinge. Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, wat op 7 April in fliekteaters landwyd begin draai, se amptelike lokprent is pas bekendgestel.  Die gesoute akteur, Tobie Cronjé, vertolk die hoofrol. Hierdie tragi-komedie is gebaseer op die 1971-drama wat deur die oorlede skrywer en sy seun, Simon Barnard, verwerk is in ...

Read More »

The Big Bad Musical

The Big Bad Musical

Ideal family entertainment during the December holidays at Roodepoort Theatre For those staying in Joburg over the December holidays and looking for ideas of how to entertain the children – there is no better way than by taking them to see The Big Bad Musical, on stage at Roodepoort Theatre from for a short season from 15 – 23 December. The Big Bad Musical is a smart, wickedly funny and ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...

Read More »

Noem My Skollie – SA’s Official entry to the 2017 Academy Awards

Noem My Skollie – SA’s Official entry to the 2017 Academy Awards

The special jury convened by the National Film and Video Foundation (NFVF)  announced today that the feature film, Noem My Skollie, currently on circuit in South African cinemas has been nominated as South Africa’s official selection to the 89th Annual Academy Awards (Oscars) in the category for Best Foreign Language Film Award. The NFVF CEO Zama Mkosi said: “We are proud that after a rigorous judging process, ...

Read More »

Shark 1: Marnus Broodryk

Shark 1: Marnus Broodryk

Young self-made multi-millionaire will boost businesses in new TV show At the age of 14 Marnus Broodryk, who sometimes had to mow lawns and wash cars to pay for his school fees, started his first business, designing websites. By the time he turned 24 he was a self-made millionaire, and today this 30-year-old entrepreneur extraordinaire can boast that he has launched several multi-million Rand companies. For Marnus, however, making money ...

Read More »

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Marno van der Merwe: Kalm jou Army

Gebore om te vermaak   Veelsydige kunstenaar, Marno van der Merwe, het van dag een af diep spore kom trap in die harte van aanhangers regoor die land. Vandag is dié 31-jarige blondekop ’n gevestigde naam in die vermaaklikheidsbedryf met talle verhoog-, TV- en fliekrolle op sy kerfstok. Hy het ook onlangs TV-aanbieder en solo-kunstenaar by sy, reeds indrukwekkende, CV gevoeg en het nog hope ...

Read More »

M-Net Celebrates 30 Years of Magic

M-Net Celebrates 30 Years of Magic

Catch the party vibe with a fun-filled pop-up comedy channel and more first and exclusive TV! Africa’s pioneering TV channel, M-Net, is about to hit a milestone birthday– the big 3-0! In October 2016, it will be thirty years since the very first M-Net subscribers connected their newly-acquired analogue decoders. This was a major technological breakthrough at the time giving viewers access to a brand ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se 100ste verjaardag te vier, het ons besluit dit sal lekker wees om ...

Read More »

Varsity Sing

Varsity Sing

Varsity Sing betree die verhoog Die eerste Varsity Sing, met gasheer Marno van der Merwe, tref kykNET (DStv kanaal 144) se skerms 14 Julie.  Vir die volgende 13 weke kan Suid-Afrikaners vir ‘n musikale bederf gereed maak wanneer Suid-Afrika se top kore kompeteer in ‘n uitdun-kompetisie om uiteindelik as Suid-Afrika se beste koor gekroon te word. Dié koorkompetisie is ‘n eerste van sy soort, en beloof ...

Read More »
Scroll To Top