Browsing: kykNet

Doen wat jy Moet Die vrystellingsdatum van die bekroonde rolprent, Wonderlus is amptelik bekend gemaak. Dié speelfilm het drie kykNET Silwerskermfees-toekennings opgeraap; Beste teks deur Johan Cronje, Beste…

SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie…

Dis Verkeerd, Eintlik is dit reg… Die opgewekte, voetstamplekker-wysie en betekenisvolle lirieke van Stephantasties se eerste solo-vrystelling, Dis Verkeerd, is die perfekte pasmaats vir dié veelsydige…

En, Die Wenner van Kokkedoortjie is…. Edwin Theron is die wenner van kykNET se gewilde Kokkedoortjie-werklikheidsreeks! Dié dertienjarige kinderkok van Worcester het in die finale episode…

Tyd om jouself pap te lag Die verfilming van kykNET se opwindende nuwe reeks PHIL 101 is pas voltooi en dié skreeusnaakse komedie beloof om kykers…

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om…

Dis hoogtyd vir Tyd met Aleit Niemand sit so gemaklik die styl in leefstyl soos Aleit Swanepoel nie. Vanaf 5 April om 17:30 gaan Aleit op…

kykNET bring hulde aan musieklegendes kykNET is baie opgewonde om aan te kondig dat die dokumentêre reeks Legendes van Afrikaanse Musiek, waar ons hulde bring aan…

Tobie Cronje oortref alle verwagtinge. Die bekende radiodrama en verhoogstuk, Die Rebellie van Lafras Verwey, uit die pen van bekroonde skrywer, Chris Barnard, wat op 7 April…

Ideal family entertainment during the December holidays at Roodepoort Theatre For those staying in Joburg over the December holidays and looking for ideas of how to entertain the…