Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela se Kind, die topverkoper-roman deur Dalene Matthee, rolprentteaters regoor Suid-Afrika op 13 September 2019 sal tref. Met regie deur Brett Michael Innes, skrywer/regisseur van die 2017 SAFTA-wenner vir die film, Sink, is die film vervaardig deur Danie Bester in samewerking met kykNET Films, Filmfinity (Pty) Ltd en die Departement ...
Read More »Tag Archives: Kyle Shepherd
Feed SubscriptionNoem my Skollie
Die film wat afspeel op die Kaapse Vlakte en in Pollsmoor-gevangenis is gebaseer op die lewe van draaiboekskrywer John W. Fredericks. Dis ‘n baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word. Noem My Skollie vertel die verhaal van vier tieners, AB (Austin Rose) en sy ...
Read More »Noem My Skollie
‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...
Read More »