Home / Tag Archives: Michelle Botha

Tag Archives: Michelle Botha

Feed Subscription

My Fat Friend

My Fat Friend

Much-loved funny man TOBIE CRONJE on stage in Johannesburg and Cape Town later this year. Charles Laurence’s (1931-2013) London and Broadway hit comedy My Fat Friend is the story of an overly large Vicky (Michelle Botha) who owns a successful bookshop in London’s Hampstead. She guzzles comfort food and chocolate to make up for her somewhat boring existence. She good-humouredly suffers the slings and arrows of her friend and ...

Read More »

Altyd in my Drome

Altyd in my Drome

’n Opwindende nuwe Afrikaanse musiekblyspel kom in 2016 na Pieter Toerien se Montecasino Studio Teater, gegrond op die 1952 film van Pierre de Wet Altyd in my Drome.  Met Willem Botha, Grant Towers, Michelle Botha, Tessa Denton, Sanli Jooste en Darius Engelbrecht. Die vervaardigers wat die trefferkomedies Vettie Vettie, Twee vir die Prys van Een en Marion Holm vir Beginners in 2014 en 2015 die ...

Read More »

Twee vir die Prys van Een

Twee vir die Prys van Een

’n Komedie met baie draaie en swaaie… Dis amper tyd vir ’n lekker volwasse komedie, met baie kinkels… Twee vir die prys van een is ’n slimsnaakse, vars, uitbundige komedie met onverwagse wendings; geskryf deur die bekende Britse dramaturg Donald Churchill. Die stuk is in Afrikaans vertaal deur Wim Vorster. In die rolverdeling is Hannes Muller (Groet die grotman), Lizz Meiring (Cheaper than Roses, Molly ...

Read More »
Scroll To Top