Dis tyd vir FliekNET! fliekNET is vir ’n derde jaar terug! Nou is jou kans om ’n bietjie te “binge watch” aan al jou gunsteling Afrikaanse flieks – van toeka tot nou. Wat is nou lekkerder as om in die vakansietyd met ’n bak springmielies, op die bank, voor die kassie neer te plak en in van jou gunsteling flieks te ontsnap? Vanaf 16 Desember ...
Read More »Tag Archives: Noem my Skollie
Feed SubscriptionNoem My Skollie – SA’s Official entry to the 2017 Academy Awards
The special jury convened by the National Film and Video Foundation (NFVF) announced today that the feature film, Noem My Skollie, currently on circuit in South African cinemas has been nominated as South Africa’s official selection to the 89th Annual Academy Awards (Oscars) in the category for Best Foreign Language Film Award. The NFVF CEO Zama Mkosi said: “We are proud that after a rigorous judging process, ...
Read More »Hemelbesem: Noem My Skollie
Noem My Skollie – Titel-lied deur Afrikaanse Hip-hop kunstenaar bekendgestel! Die titel-lied vir die baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebasseer is op die ware verhaal van ‘n jong man in die 1960’s wat ‘n storieverteller in die tronk word, is pas vrygestel! Die “Beatmaker STUWI W” is verantwoordelik vir die musiek van die liedjie en die lirieke en uitvoering daarvan ...
Read More »Noem my Skollie
Die film wat afspeel op die Kaapse Vlakte en in Pollsmoor-gevangenis is gebaseer op die lewe van draaiboekskrywer John W. Fredericks. Dis ‘n baanbrekersfilm wat die oorwinning van die menslike gees vier en gebaseer is op die ware verhaal van ’n jong man in die 1960’s wat ’n storieverteller in die tronk word. Noem My Skollie vertel die verhaal van vier tieners, AB (Austin Rose) en sy ...
Read More »Noem My Skollie
‘n Hartroerende verhaal van die mens se veggees. Deur Hanri Wondergem Van die eerste oomblik af vang dié rolprent jou aandag vas, dit skok jou en roer die hartsnare. Geskoei op die lewensverhaal van die skrywer, John W. Fredericks speel Noem My Skollie af op die Kaapse Vlakte in die 1960’s. Noem My Skollie neem jou van die Kaapse Vlakte, na Polsmoor-gevangenis en terug na ...
Read More »