Home / Tag Archives: Stiaan Smith

Tag Archives: Stiaan Smith

Feed Subscription

Toorbos Binnekort in Rolprentteaters

Toorbos Binnekort in Rolprentteaters

As betowerende filmiese ervaring, het die vervaardigers en verspreiders van Dalene Matthee se Toorbos gevoel dit is ’n moet om te wag tot gehore weer films op die grootskerm kan beleef. Toorbos sal tentatief vanaf 25 September 2020 in teaters te sien wees.

Read More »

Die Byl Seisoen 2

Die Byl Seisoen 2

Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen. ’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks! Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart ...

Read More »

Hotel Seisoen 3

Hotel Seisoen 3

Kyk Wie Is Terug… Hotel, die Afrikaanse mokumentêr, is terug! Die reeks handel oor ’n middeljarige hotelbestuurder, Ferdie Kruger, en sy kleindorpie-personeel wat spartel om dié substandaard-hotel se deure oop te hou. Hulle gaan dalk nie in die geskiedenis afgaan as die beste personeelgroep nie. Dalk ook nie as die flukste of hulpvaardigste nie. Maar dié kleindorpie-personeel van Fransenburg het om ander redes in ons harte ingekruip. ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Dankie dat jy hier was…   VUIL WASGOED se lokprent is amptelik bekend gestel en is nou aanlyn te sien! Die film, wat onlangs by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai weggestap het met vyf toekennings, word op 8 Desember 2017 landswyd in teaters vrygestel. In ‘n eenvoudige wassery in ‘n ondergemiddelde woonbuurt, is Wim en Kevin besig om ander mense se vuil wasgoed te was, droog te maak en te stryk. Bedags is hul ...

Read More »

Sy Klink Soos Lente

Sy Klink Soos Lente

Ware liefde begin soms op ‘n vals noot. Wat sou jy doen as jy die meisie van jou drome ontmoet, en weet jy’s nie goed genoeg vir haar nie? Jy jok, natuurlik… Ben (Stiaan Smith), ‘n aantreklike werktuigkundige ontmoet vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone, uitgesproke ouditeur een aand in ‘n kroeg. Hulle gesels en daar is dadelik vonke, maar toe Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok ...

Read More »

Kaartjies vir Vir Altyd beskikbaar vanaf 4 February

Kaartjies vir Vir Altyd beskikbaar vanaf 4 February

Suid-Afrikaners kan vanaf 4 Februarie 2016 om 12h00 via Ster-Kinekor, die verspreider van die film, kaartjies bespreek vir die nuwe romantiese avontuurfilm VIR ALTYD, wat op 12 Februarie 2016 landswyd in teaters in Suid-Afrika uitgereik word. Net soos in die geval van die lokettreffer Pad na jou Hart, vertolk Ivan Botha en Donnalee Roberts die hoofrolle, en het hul weer saamgespan om die rolprent te skryf en ...

Read More »
Scroll To Top