Home / Tag Archives: Vaughan Gardiner

Tag Archives: Vaughan Gardiner

Feed Subscription

Michael Blignaut: Hemelwater

Michael Blignaut: Hemelwater

Jong Man se Seëninge Reën soos Water vanuit die Hemel! Michael Blignaut se tweede enkelsnit, Hemelwater, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie inspirerende lied. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is in Johannesburg geskiet en begin in ‘n atteljee met fotorame sonder fotos om die leegheid wat hy ervaar, te beskryf. In die tweede helfde van ...

Read More »

Sunel: Hart se Wens

Sunel: Hart se Wens

Van die Hart op jou Mou, Tot die Hart se Wens… Die Jazz-prinses van Mosselbaai met die tydlose stem, Sunel, wat bekendheid verwerf het vir haar debuut-enkelsnit, Fickle Heart en wie se tweede enkelsnit, Hart Op Jou Mou, bo-aan verskeie trefferparades gepryk het, het onlangs haar derde enkelsnit en musiekvideo, Hart se Wens vrygetel. Sunel het Hart se Wens  self geskryf en dit is gebasseer op ‘n liefdesteleurstelling.  Dit is die tipe ...

Read More »

Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak

Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak

Nuwe Musiek Video vir The Voice Heldin! Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, geskiet. Ryno Mans van RM Productions het die video geskiet ...

Read More »

Heuning: Maatstaf vir my Hart

Heuning:  Maatstaf vir my Hart

Nuwe Snit is ‘n maatstaf van hul tonemende sukses Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart , wat nie net gaan voortbou op die unieke,moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiekoor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, ...

Read More »

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut: Naglig

Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, Naglig is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte vrolikheid in die ...

Read More »

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman: As Vrou

Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...

Read More »

Mari Bosman: Hou Vas

Mari Bosman: Hou Vas

Hierdie is ‘n Boodskap van Hoop! Die donkerkop sangeres, Mari Bosman, het pas ’n nuwe goedvoel liedjie oor hoop en vergifnis vrygestel. Dié liedjie wat in Mari se woorde as rooiwyn rock beskou kan word, is deurdie talentvolle sangeres self geskryf. Hou Vas is ’n folk-pop liedjie wat hoop gee in ’n donker land. Sean Manley het die verwerking van die liedjie gedoen, terwyl die ...

Read More »

Kerry Lee: Dans in die Reën

Kerry Lee: Dans in die Reën

VOELGOED-COUNTRY OP SY BESTE Die opgewekte, voetstamplekker wysie en vrolike lirieke van die liedjie, Hals Oor Kop, word deesdae gereeld oor die radio gehoor en het luisteraars van dag een af bekoor – net soos wat die sangeres, Kerry Lee, die afgelope paar jaar reeds diep spore kom trap het in die harte van aanhangers regoor die land. Hals Oor Kop is geskryf deur Hugo ...

Read More »

Review: Uitvlucht

Review: Uitvlucht

Die kronkelpad van volwasse liefde, in ‘n storie van hoop en genade. Deur Jaco Lotriet   Anna is ‘n gebroke, middelklas vrou in hierdie genadevolle moraliteit spel, onder die regie van bekroonde Suid-Afrikaanse film en televisie reggiseur, Regardt van den Bergh. Haar gemoedstoestand is gewikkel in ‘n stryd met haar gewete, as gevolg van haar diep Christelike waardes. Dié worsteling lei eindelik tot ‘n beduidende ...

Read More »

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Vaughan Gardiner sing Uitvlucht se Temalied

Bou aan Liefde, die amptelike temalied van die nuwe Afrikaanse film Uitvlucht, was gedurende die week van 8 Februarie bekendgestel. Vaughan Gardiner, bekende sanger, liedjieskrywer en vervaardiger, het hierdie pragtige lied spesiaal vir Uitvlucht geskryf. “Dit is ‘n ongelooflike voorreg om hierdie liedjie in Uitvlucht te hê,” sê Vaughan. “Alishia van Deventer van Starburst Promosies het my gekontak en gevra of ek belang sal stel om die temalied te skryf ...

Read More »
Scroll To Top