Home / Tag Archives: Willie Esterhuizen

Tag Archives: Willie Esterhuizen

Feed Subscription

Komedie Op Sy Beste Dié Winter Op kykNET

Komedie Op Sy Beste Dié Winter Op kykNET

Vanaf April gaan Maandae allesbehalwe blou wees, met twee komedies wat op kykNET DStv-kanaal 144 uitgesaai word.

Read More »

Huis Lelieveld

Huis Lelieveld

Welkom by Huis Lelieveld! Molly (Lizz Meiring) van Molly en Wors en Ouboet en Wors het haar werk as tandartsassistent verruil vir dié van matrone! In Willie Esterhuizen se nuutste komedie, Huis Lelieveld, kry Molly werk as matrone van die aftreeoord Huis Lelieveld, en kan kykers uitsien om ‘n paar ou gunstelinge, sowel as nuwe gesigte te sien. In die laaste episode van Ouboet en ...

Read More »

Ouboet en Wors

Ouboet en Wors

Ok ma’ Lekke Stupid as jy hierdie gaan mis… kykNETters kan uitsien na nog ‘n seisoen van die gewilde komediereeks Ouboet en Wors wanneer dit vanaf 8 Oktober weer op die lug is. Ouboet van Tonder en Wors Visagie is soos, wel, pap en wors of snoek en patats. Pure komedie met sy wortels stewig in Suid-Afrikaanse grond geplant. In die nuwe seisoen, wat op ...

Read More »

‘n Pawpaw vir my Darling

‘n Pawpaw vir my Darling

Anton Goosen skryf tema-lied vir nuwe fliek ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, sal vir die eerste keer op 26 Augustus by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai te sien wees. Die fliek is ‘n greep uit die lewe van die Beeslaer-famile van Frik Du Preez Straat 24, Damnville, wat afspeel in ...

Read More »
Scroll To Top