Espach Duo draai die volume op as die Son sak! Skemer, ‘n nuwe Afrikaanse man- en vrou-duo, het pas hulle heel eerste enkelsnit vrygestel en hulle gaan verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers is in rep en roer hê. Sê dit Harder, wat beskryf kan word as ’n moderne Country-liedjie met ’n pop-aanslag, is soos ’n vars briesie in die bedryf en gaan beslis die radiogolwe oorneem. Sê ...
Read More »Tag Archives: Adam
Feed SubscriptionJoe Foster: One Body
Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...
Read More »CO Productions en jouSTERRE Showcase
Wat kry jy as jy top-kunstenaars op een verhoog vir een aand sit? ‘n Showcase! Dít is presies wat jy kan verwag wanneer die gedugte sustersmaatskappye, CO Productions en jouSTERRE, hul Showcase op 12 Maart by Weiveld aanbied. Dié twee maatskappye, wat spesialiseer in kunstenaar- en geleentheidsbestuur en naam gemaak het as voorlopers in dié industrie, bied vanjaar vir die tweede keer ‘n konsert van dié ...
Read More »Adam: Iets in die Water
SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...
Read More »Michael Blignaut: Naglig
Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, Naglig is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte vrolikheid in die ...
Read More »Taye Brink: Wat As
Taye Brink impresses with first single! The upbeat, catchy tune and cheerful lyrics of Taye Brink’s new song, Wat As, promises to be a firm favourite at parties and on the dance floor. This single was just released and is already making its way up the iTunes charts. Wat As was written by Adam’s Hugo Ludik and is about two people who get together, but do not know ...
Read More »Early B: Ben Ten
Kletsrymer Early B stel nuwe debuut album, enkelsnit en video vry! Die bekroonde kletsrymer, Early B, is nie net veelsydig in sy aanslag nie, maar het ook die vermoë om luisteraars se emosies te prikkel – of dit nou is met sy vlymskerp humor of sielvolle sosiale kommentaar. Met sy nuwe enkelsnit, Ben Ten, wys die kunstenaar sy prettige kant met stoute tong-in-die-kies lirieke en ’n interessante ...
Read More »Mariska: Dankie
Eerste Enkelsnit vir Mariska Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf. Dankie, die titel- en eerste enkelsnitvrystelling, is deur Johan Oberholzer geskryf en het ’n lekker ritme en betekenisvolle lirieke. Dit gaan ...
Read More »Ons Praat met Reynardt Hugo
Van Seep-Stêr tot Pop-Stêr… deur Louw Mulder Afrikaanse sepies in vandag se Suid-Afrika sorg vir vermaak. Dít is die woorde van Reynardt Hugo, of in Binneland-kringe beter bekend as Dokter Tertius Jonker. “Mense kan met ‘n karakter vereenselwig omdat hulle dalk iemand soos dit ken,” het Reynardt tydens my onderhoud verduidelik. “Dit is ook ‘n medium wat baie uitdagend is, en as dit reg gedoen word, verskriklik ...
Read More »Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul
Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...
Read More »Adam: Hoogtevrees
ADAM stel eerste enkelsnit, Hoogtevrees, van-af nuwe album bekend! Na drie suksesvolle albums en ‘n kortspeler saam met Daniel Baron, is die popgroep ADAM kliphard aan die werk aan hul volgende album, Hoogtevrees, wat teen die middel Augustus 2016 op die rakke sal wees. Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant is die drie lede van die groep. Goeie nuus vir stoere aanhangers van die groep is egter ...
Read More »Adam launches Hoogtevrees
‘So, spring gou op en kom nou saam, dat ons die Nuwe Seisoen ingaan…’ Deur Jaco Lotriet Die immergewilde Weiveld op die buitewyke van Bronkhorstspruit het Saterdagaand 17 September opnuut gegons met die vrystelling van Adam se nuwe CD, getiteld Hoogtevrees. Die manne mag dalk aan Hoogtevrees lei maar hul optrede was vreesloos, verstommend, uitsonderlik melodieeus en alom fantasties. Rynardt Hugo, Hugo Ludik en ...
Read More »Sharoney: Wees my Held
Sharoney se nuwe enkelsnit en musievideo Wees my held Met treffers soos Een Keer, Prinses en Fairytale, het Sharoney haarself gedurende die laaste twee jaar aan die publiek bekendgestel en bewys dat “if you can dream it, you can do it!”. Haar debut album, IN ONS FAIRYTALE, is in 2015 benoem vir twee Ghoema toekennings; Nuweling van die jaar en Beste pop album deur ’n vroulike kunstenaar. Die grootste Afrikaanse tydskrif in Suid-Afrika, Huisgenoot, ...
Read More »Review: Yound and Wild
by Louw Mulder So what do you get when Afrikaans Boy Band meets Former Idols Top 10 Finalist? You get an EP Album that can easily be put on repeat. A successful project like this is not to be underestimated, seeing that you have Daniel Baron, who opened for Bon Jovi in 2013, and Adam, the award winning Boy Band who opened for Westlife and ...
Read More »Adam with Vaughan Gardener: Wat Nou
Die talentvolle Vaughan Gardiner is ‘n sanger, liedjieskrywer, vervaardiger, akteur, musikant en het ook onlangs sy nagraadse studies in intellektuele goederereg aan die Universiteit van Stellenbosch met Cum Laude voltooi. Sy derde album SIT VANAAND OP HERHAAL is vroeg in 2015 bekendgestel en sy liedjie Sit vanaand op herhaal het vir baie weke in die Nr. 1 posissie op talle trefferparades landwyd gepryk. Die musiekvideo van hierdie liedjie ...
Read More »Super Skouspel
Huisgenoot Skouspel, the pioneering Afrikaans music concert that featured at Sun City annually over the past 15 years, becomes Super Skouspel this year. Instead of consisting of several shows over two weekends, it will now be just one major concert held on Saturday, 19 September, at the FNB Stadium in Johannesburg. Tickets are on sale now from Computicket starting at R199. There is also a ...
Read More »Adam with Daniel Baron
Award-Winning English and Afrikaans Dream Team Collaboration. Say What you Want He opened for Bon Jovi during their 2013 Because We Can world tour in South Africa and regularly performs in the UK and US. He has won Wawela Music Award for ‘Best Male Artist & Composer’ and was nominated for ‘Best Soundtrack in a Feature Film or Theatrical Documentary’. He recently released his ...
Read More »Wen die klankbaan van Pad na Jou Hart
Wen jou eie Klankbaan van die rolprent Pad na Jou Hart op CD!
Read More »