Die tweede seisoen van kykNET se dramareeks, Spoorloos: Heksejag, begin op 14 Julie om 20:00 op DStv-kanaal 144.
Read More »Tag Archives: Afrikaanse TV
Feed Subscription‘n Uitsonderlike Roeping
Nog ‘n Madiba verhaal, Die, uit ‘n Uitsonderlike oogpunt. “Wanneer ‘n mens twee dekades van jou lewe saam met iemand die pad stap, en jy verloor hulle dan, dan vat dit ‘n tydjie om die impak van daai mens op jou lewe en op die res van die wêreld te begryp. Dit is die geval met my en Nelson Mandela.” – Zelda la Grange Madiba: ...
Read More »kykNET: Nuwe Reekse, Seisoene en Flieks
Kersfees in Julie met hope vol nuwe programme op die kykNET kanale: Alles Malan Begin Dinsdag 9 Julie 20:00. Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, ...
Read More »kykNET het Nuwe Tydsgleuwe in Julie
Kyk net hier hoe verander jou Afrikaanse Kyk Skedules. kykNET is opgewonde om aan te kondig dat die gewilde sepie, Getroud met Rugby, in Julie ‘n splinternuwe tydsgleuf kry. Aanhangers van dié sepie kan vanaf Maandag 1 Julie om 18:00 inskakel om uit te vind wat in die lewens van Die Stryders en hul familie en vriende gebeur. Dit is nie al goeie nuus nie. ...
Read More »Die Siener
Die Siener is die ware Jakob Die heldersiende, Gerald Burger, wat reeds jare gelede die Lainsburg-vloede van 25 Januarie 1981 vooraf korrek voorspel het, is vanaf 24 April deel van kykNET se nuwe realiteitsreeks, Die Siener. In dié program gaan hy mense met verskillende kwessies help – van mense wat afgesterf het en nie kan aanbeweeg nie tot bonatuurlike verskynsels wat inwoners teister. Gerald het ...
Read More »