Home / Tag Archives: Anchen du Plessis

Tag Archives: Anchen du Plessis

Feed Subscription

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Lewensles, of Diep Verbeelding Avontuur? Deur Louw Mulder Gewoonlik, wanneer ek daarop uit is om ‘n resensie oor ‘n film te skryf, word die idees, die sinne, en selfs die woorde van die beoogde stuk al tydens die vertoning by die Premiere duidelik. Maar dan, soos in hierdie geval, word jy getekkel deur ‘n skrywersblok, asof dit veroorsaak word deur ‘n oorlaaiing van emosies en ...

Read More »

Meerkat Maantuig

Meerkat Maantuig

Die wereld is so groot soos jou verbeelding. Die bekroonde film, Meerkat Maantuig se lokprent is nou aanlyn te sien! Meerkat Maantuig het by vanjaar se Silwerskermfees die toekenning vir Beste Kinematografie verower en word op 16 Maart 2018 landswyd vrygestel. Meerkat Maantuig is geïnspireer deur die jeugnovella Blinde Sambok deur die bekende Suid-Afrikaanse skrywer, Riana Scheepers. Die skrywer van die film, Hanneke Schutte, het besluit om die boek as ‘n uitgangspunt ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...

Read More »
Scroll To Top