Home / Tag Archives: Anton Goosen

Tag Archives: Anton Goosen

Feed Subscription

Bands for Bricks

Bands for Bricks

Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee ...

Read More »

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Jacobus Silwer: Strome Lewe

Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...

Read More »

Pieter Smith: Die Storie van Afrikaanse Musiek

Pieter Smith: Die Storie van Afrikaanse Musiek

Nuwe Album vir SA se Saam-Sing-Stêr! Die Storie van Afrikaanse Musiek is Pieter Smith se negende en mees onlangse CD wat uitgereik is in 2019. Met hierdie CD en vertoning, neem Pieter sy gehoor terug in die geskiedenis van Afrikaanse Musiek – van die heeleerste opname van Afrikaanse Musiek wat sovêr as 1906 dateer en bring hy hulde aan legendariese liedjieskrywers en sangers soos Chris ...

Read More »

Hoener Met Die Rooi Skoene

Hoener Met Die Rooi Skoene

Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie.  Ook nie ‘n drama nie.  Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.  En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...

Read More »

‘n Pawpaw vir my Darling

‘n Pawpaw vir my Darling

Anton Goosen skryf tema-lied vir nuwe fliek ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, sal vir die eerste keer op 26 Augustus by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai te sien wees. Die fliek is ‘n greep uit die lewe van die Beeslaer-famile van Frik Du Preez Straat 24, Damnville, wat afspeel in ...

Read More »
Scroll To Top