Bands for Bricks, vir die eerste keer ooit! Musiek wat op die regte plek sit, musiek vir die regte redes – musiek om ‘n verskil te maak. Rou, tydloos, oorspronklik en eerlik. Eens in ñ leeftyd met Anton Goosen, Koos Kombuis, Valiant Swart, Jan Blohm, Gian Groen, Klopjag, ddisselblom, Die Melktert Kommissie, Roan Ash, Tidal Waves, Johnathan Martin, Hemelbesem, Appel, Joe Foster en Bottomless Coffee ...
Read More »Tag Archives: Appel
Feed SubscriptionIn Afrikaans Hartenbos 2019
Besprekings vir vanjaar se Afrikaanse Musiekfees in Hartenbos is nou oop! Na nog ’n baie suksesvolle Desember van uitverkoopte In Afrikaans-konserte in Hartenbos gedurende 2018, kom dit as geen verrassing dat die eerste twee datums vir vanjaar se konsert reeds vasgemaak is nie. Vakansiegangers wat ’n Kersvakansie op die Tuinroete beplan, kan vir die derde agtereenvolgende jaar uitsien na die beste musiek en vermaak op ...
Read More »Hugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens
Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...
Read More »Jo Black: Voel Jy Die Genade
New Album for 2018 Ghoema King! The new and long-awaited Jo Black album, Voel jy die Genade, is now available on all digital platforms as well as in all good music stores! Jo goes with more than 8-million views on YouTube, a total of seven Ghoema Awards in 2018, and since his debut with Skepe in 2016, Jo Black has made an incredible mark on the South African music industry. Which ...
Read More »Mari Bosman: As Vrou
Mari Bosman vier vrouwees met nuwe enkelsnit. Mari Bosman het pas haar nuwe enkelsnit, As Vrou, ter viering van Vrouemaand-en dag vrygestel. En nes haar siening van vrouwees, gaan die liedjie liefde en omgee in sy verskillende vorme uitstraal… Mari wou graag iets daar buite sit ter vieringe van onlangse Vrouedag wat in Suid Afrika gevier is, vir ons vroulike rolmodelle. Sy wil ook met ...
Read More »