Maak reg vir Fynskrif 2 in Oktober Fynskrif is terug. Die tweede seisoen tel drie maande later op met Van Wyk en Vennote wat aan ‘n draadjie hang na Hans (Chris van Niekerk) se aftrede. Lara (Tinarie van Wyk Loots) is so gefokus op nuwe kliënte werf dat sy nie die gaping raaksien wat tussen haar en Jaco (Jacques Bessenger) ontstaan het nie. Boonop sit ...
Read More »Tag Archives: Armand Aucamp
Feed SubscriptionWen jou eie DVD van Stroomop
Stroomop is Nou op DVD en DStv Box Office! Met die komplimente van die Vervaardigers, het ons twee DVD’s van Stroomop om weg te gee. Die opwindende avontuurverhaal, Stroomop, ook die film as Ivan Botha se regisseursdebuut, is al deur 116 999 kykers ondersteun en het al na beraming sowat R7 434 677 by die plaaslike lokette verdien het. Stroomop op DVD is nou beskikbaar, en kan ook ...
Read More »Stroomop
Ivan Botha in Stroomop in Debuutrol as Regissseur. Die lang wag is verby! Ivan Botha en Donnalee Roberts stel met trots die lokprent van hulle nuutste projek, Stroomop, bekend. Hierdie opwindende avontuurverhaal gaan oor meer as net lewe en dood. Dit vertel die storie van vyf dames – Lana, Vivian, Adrie, Nixie en Diona – wat elkeen besig is om te ‘verdrink’ en in die rowwe waters ...
Read More »Resensie: Stroomop
Eerste Ivan Botha Film bring ‘n Aksie-Drama oor Innerlike Genesing. deur Louw Mulder Ons almal weet hoe krities ons Afrikaner mense kan wees, en as dit kom by hierdie spesifieke onderwerp, moet ek maar erken dat ek self skuldig was. Baie van ons het gedink dat die sukses van Pad na Jou Hart en Vir Altyd die norm gaan wees van ‘n Ivan Botha en Donnalee Roberts ...
Read More »Knapsekêrels
Nuwe Stêrbelaaide reeks op KykNet. In Episode 1 wil Naomi Fortuin by haar veiligheidswag-seun Skalkie weet: “Wat vir ‘n ding is ‘n knapsekêrel?” En hy antwoord: “Dis ’n guard wat aan sy mission klou soos mis aan ‘n wolkombers.” Bekroonde skrywer, Paul C. Venter en regisseur en vervaardiger, Human Stark, snoer weer kragte saam na die sukses van Vlug na Egipte en Terug na Egipte ...
Read More »Krotoa
Plaaslike Flim spog met 8 toekennings by die New-York Film Fees Plaaslike rolprent, KROTOA, wat eers in Augustus in Suid-Afrika vrygestel word, het uit die staanspoor die harte van kykers en kritici, regoor die wêreld, verower. Die film het die afgelope naweek sy agtste toekenning ingepalm, toe dit aangewys is as Beste Film by die Harlem Internasionale Rolprentfees in New York. KROTOA is net so indrukwekkend en onvergeetlik soos die ...
Read More »Die Ontwaking
Die Afrikaanse sielkundige riller, Die Ontwaking, verken hoe gemeenskappe getraumatiseerde, diep ‘gewonde’ individue oplewer wat hul uiteindelik tot gewelddadige gedrag wend – en selfs in psigopate kan ontaard. Hierdie rolprent ondersoek die komplekse en dinamiese verhouding tussen die versteurde, tog simpatieke Abel Lotz (Gys de Villiers), en ‘n mooi jong speurder, Ella Nesser (Juanita de Villers), wat pas aangestel is om moordsake op te los. Abel ...
Read More »Ballade vir ‘n Enkeling
Bekendes bring nuwe lewe vir die bekende treffers, van Ballade vir ‘n Enkeling Vanaf 20 Maart 2015 kan Suid-Afrikaners weer die nostalgie agter Ballade vir ’n Enkeling herleef nes in die jare tagtig – dié keer op die grootskerm met ’n nuwe en vars benadering tot hierdie legendariese storie. Bekende Suid-Afrikaanse akteurs soos Donnalee Roberts, Rolanda Marais, Armand Aucamp en Jacques Bessenger, asook nuwelinge Christia ...
Read More »