Browsing: Brendan Peyper

Met die afwagting op Brendan Peyper se nuutste album, Twintig20 wat al reeds beskikbaar is vir pre-orders op digitale platforms, het hy onlangs sy nuutste enkelsnit vrygestel van die album af om aanhangers ‘n idee te gee van waar dit die lekkerste is – op Brendan se Trekker natuurlik.

Brendan stel nuwe album vry wat so lekker is Sedert Brendan Peyper se verskyning op die Suid-Afrikaanse musiektoneel drie jaar gelede, stoom sy loopbaan met mening…

Celebs revealed for Tropika Island of Treasure Maldives On 1 September 2017 it was announced that the wildly popular campaign and TV show, Tropika Island of…