Praat, of Sing, Iemand sal Luister! Ons leef in ’n tydperk waar almal in die wêreld, meer as ooit tevore, met mekaar verbind is. Tog lyk dit asof die mensdom vergeet het hoe om op ’n emosionele vlak met mekaar te kommunikeer. Die snit is deur ’n baie persoonlike gebeurtenis geïnspireer. ’n Vriendin het eenkeer vir Chereé ’n brief getik oor alles wat sy verkeerd doen ...
Read More »