SA se eie Afrikaanse Chick Flick oppad Hierdie Desember kan Suid-Afrikaanse fliekgangers uitsien na die uitreiking van die splinternuwe rolprent “Susters.” Die verhaal gaan oor drie aangenome susters wat van mekaar vervreemd geraak het en hoe hulle op ‘n ontdekkingsreis gaan met die afsterwe van hul moeder. Dis ‘n reis gevul met tere herinneringe, interessante karakters, ongelooflike mooi plekke en dit wat die skoner geslag ...
Read More »Tag Archives: Corne van Rooyen
Feed SubscriptionVaselinetjie
Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...
Read More »Vaselinetjie
Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...
Read More »Sy Klink Soos Lente
Ware liefde begin soms op ‘n vals noot. Wat sou jy doen as jy die meisie van jou drome ontmoet, en weet jy’s nie goed genoeg vir haar nie? Jy jok, natuurlik… Ben (Stiaan Smith), ‘n aantreklike werktuigkundige ontmoet vir Linda (Amalia Uys), ‘n beeldskone, uitgesproke ouditeur een aand in ‘n kroeg. Hulle gesels en daar is dadelik vonke, maar toe Linda vir Ben vra wat hy vir ‘n lewe doen, jok ...
Read More »