Home / Tag Archives: Daniah De Villiers

Tag Archives: Daniah De Villiers

Feed Subscription

Nuwe gesigte eersdaags in Binnelanders

Nuwe gesigte eersdaags in Binnelanders

Binnlanders Maak Groot Veranderinge na 3000ste Episode! Van Junie af is daar heelwat nuwe dinge om na uit te sien in Binnelanders, en die nuwe, sowel as reeds bekende gesigte, wat in die gange van Binneland Kliniek kom draai gaan sorg vir vuurwarm vermaak in die koue wintermaande. Terwyl almal nog wonder of Monique Cilliers vertrou kan word, is Elani Dekker kliphard aan die skiet ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Ek is perfek, want God maak nie Foute nie. Deur Louw Mulder Vroeg in die openingstoneel, ontmoet die kyker die ‘n asemrowende mooi sonsopkoms oor die Namakwalandse berge, maar so raak hierdie natuurskoon vinnig bitter-soet as dit die agtergrond skep vir ‘n ma wat lewe gee aan haar baba, en diè net daar los. Die kyker kom aandagtig tot die idee van die tema geroep, ...

Read More »

Vaselinetjie

Vaselinetjie

Anoeschka Von Meck se Jeugboek word in September as film vrygestel. Vaselinetjie (Helena) Bosman, wie al sedert die boek se eerste vrystelling in 2004 in die harte van lesers kruip, woon by haar liefdevolle ouma en oupa in ‘n piepklein dorpie in die Noord-Kaap. Op 10-jarige ouderdom word sy egter na ‘n weeshuis in Gauteng gestuur omdat sy wit is en nie haar bruin oupa ...

Read More »

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...

Read More »
Scroll To Top