Home / Tag Archives: Doodgewone Avontuur

Tag Archives: Doodgewone Avontuur

Feed Subscription

Len Muller: Vir die een wat geval het

Len Muller:  Vir die een wat geval het

Gewilde Afrikaanse sanger Len Muller se nuwe enkelsnit Vir Die Een Wat Geval Het was op 22 Februarie 2016 landswyd uitgereik. Die lied het vir die jong sanger baie persoonlike betekenis. “Dit is een oggend geskep nadat ek ‘n verskriklike droom gehad het. Ek het gedroom dat ek op my eie begrafnis was. Die begrafnisondernemer het gepraat oor geure en dat ons elkeen ‘n sekere geur agterlaat. Ek onthou ...

Read More »

Len Muller en Stef Bos Sing Sarie Marais

Len Muller en Stef Bos Sing Sarie Marais

Len Muller se debuut album Doodgewone Avontuur is vroeg in 2015 uitgereik en met liedjies soos “Smag na jou” en “Iets om in te glo” (kykNEt Afri-visie) het hy dadelik die aandag getrek! Hierdie liedjies kan gereeld op radiostasies reg-oor Suid-Afrika gehoor word en pryk ook op van die mees gesogte trefferparades in die land. Nou, gedurende Oktober 2015 verras Len weer! Die keer saam ...

Read More »

Len Muller

Len Muller

Smag na Jou Len Muller – voorheen bekend as die voorsanger van die alternatiewe rock groep DieFoute – het aan die einde van 2011 besluit om ‘n solo loopbaan aan te pak. Hy het Richardsbaai vir Pretoria se liggies verruil en oor ‘n tydperk van drie jaar sy oorspronklike material geskryf. Len se eerste EP Album getiteld, Len Muller, is in 2012 by Wynand Delport ...

Read More »
Scroll To Top