As betowerende filmiese ervaring, het die vervaardigers en verspreiders van Dalene Matthee se Toorbos gevoel dit is ’n moet om te wag tot gehore weer films op die grootskerm kan beleef. Toorbos sal tentatief vanaf 25 September 2020 in teaters te sien wees.
Read More »Tag Archives: Dries Scholtz
Feed SubscriptionVir die Voëls
Die ware, humoristiese verhaal van ‘n kronkelrige liefdespad na die kansel Deur Jaco Lotriet Stroopsoete nostalgie. Daar is nie twee beter gekose woorde om hierdie onvergeetlike liefdesverhaal te beskryf nie. ‘n Verhaal so boeiend, beide die karakters en storielyn omvou die gehoor van meet af tot op ‘n punt waar hul met oorgawe verlore gaan in ‘n wêreld van weerloosheid, onverskrokkenheid as antitese, liefde, vriendskap, ...
Read More »Loki Rothman sing Temalied van Jou Romeo
Tienerfliek kry Kitaar Klanke in Klankbaan Die veelsydige kitaarmeester, LOKI ROTHMAN, se talent ken geen perke nie. Hy het reeds die meeste genres op die kitaar bemeester, het ’n meesleurende stem, verf asemrowende landskappe met sy oorspronklike lirieke en is ook ’n uiters suksesvolle musiekvervaardiger. Loki is ook verantwoordelik vir die klankbaan van die nuutste romantiese tienerkomedie, JOU ROMEO, en die treffer, Ons op ons eie, wat gedurende ...
Read More »