Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen. ’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks! Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart ...
Read More »Tag Archives: Geon Nel
Feed SubscriptionDie Seemeeu
Nuwe Olwagen film word vrygestel na die sukses van Kanarie! Christiaan Olwagen se derde vollengte film, Die seemeeu, word op 5 April by fliekteaters landswyd vrygestel. Van dieselfde kreatiewe span, met ‘n geselskap van teater-reuse, en die weghol sukses van Kanarie in 2018, beloof Die seemeeu om nie teleur te stel nie. Olwagen neem dié klassieke teaterstuk deur Anton Tsjechof en verplaas dit na Suid-Afrika ...
Read More »Hoener met die Rooi Skoene
‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur Koos Roets, ‘n Pawpaw vir my Darling, was my verwagting vir Roets se film hierdie jaar ‘n bietjie onseker, maar my gemoed toe ek by die teater uitloop ná die vertoning van Hoener met die Rooi Skoene was rustig, heel gelukkig en die fliek het my baie vermaak. Soveel só dat ...
Read More »Hoener Met Die Rooi Skoene
Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie. Ook nie ‘n drama nie. Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets. En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...
Read More »