Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...
Read More »Tag Archives: Ghoema
Feed SubscriptionLeon Gropp: Bakenlig
Gesogte Kitaarspeler se eerste Solo-Snit! Leon Gropp, se eerste solo-enkelsnit word hierdie week vrygestel. Bakenlig beloof nie net om luisteraars se hartsnare te prikkel en vir hulle ’n hele nuwe kant van hom te wys nie, maar ook om vir dié talentvolle musikant ’n stewige plek, as sanger, te vestig in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf. Hierdie liedjie is splinternuut en die eerste van heelwat nuwe materiaal wat Leon ...
Read More »Len Muller: Oog van die Storm
Die Oog van die Storm sien Muller se Tweede Album. Deur Jaco Lotriet Miskien lê die vreugde van die lewe daarin om al die verskillende seisoene van die lewe te aanvaar. Om die geleenthede wat elke seisoen bied, te vier. Dit is juis hierdie tema wat deurgans op Len Muller se nuwe album na vore gebring word. Met hierdie blymoedige mantra het die onverskrokke oud-inwoner ...
Read More »Ghoema: Die Benoemdes
Die GHOEMA-seisoen vir 2016 het begin. Op Maandag 25 April 2016 sal die ganse Afrikaanse Musiekbedryf by die Joburg Theatre byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd tree om die gesogte Ghoema Afrikaanse Musiekpryse. Die Ghoemas is reeds gevestig as die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek en word trots ondersteun deur kykNET. Vanjaar se toekenningsaand gaan behoorlik swierig en opwindend ...
Read More »