Home / Tag Archives: Ghoemas

Tag Archives: Ghoemas

Feed Subscription

Heuning: Maatstaf vir my Hart

Heuning:  Maatstaf vir my Hart

Nuwe Snit is ‘n maatstaf van hul tonemende sukses Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart , wat nie net gaan voortbou op die unieke,moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiekoor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, ...

Read More »

Early B: Ben Ten

Early B: Ben Ten

Kletsrymer Early B stel nuwe debuut album, enkelsnit en video vry! Die bekroonde kletsrymer, Early B, is nie net veelsydig in sy aanslag nie, maar het ook die vermoë om luisteraars se emosies te prikkel – of dit nou is met sy vlymskerp humor of sielvolle sosiale kommentaar.  Met sy nuwe enkelsnit, Ben Ten, wys die kunstenaar sy prettige kant met stoute tong-in-die-kies lirieke en ’n interessante ...

Read More »

Ghoemas 2018

Ghoemas 2018

2018 Ghoema Benoemded Bekend Gemaak: Die kykNET Ghoema Musiektoekennings bring elke jaar die grootste rolspelers in die musiekbedryf bymekaar om vrystellings tydens die 2017 kalenderjaar te bekroon. In 2018 vier die kykNET Ghoemas sy sewende bestaansjaar en bly dit steeds een van die mees gesogde toekennings vir enige kunstenaar in die Afrikaanse musiekbedryf om te wen. Oor die afgelope 6 jaar het die Ghoemas ’n ...

Read More »

Nagligte: Ons

Nagligte: Ons

Nagligte verras met nuwe enkelsnit en video. Die rockgroep, Nagligte, het gedurende die tweede helfte van 2015 hulle debuutalbum, Hoop in die Donker, vrygestel.  Dié album is baie goed ontvang en het onmiddellik aandag gterek.  Liedjies soos Dit Stop Nou, Bly, Hoop in die Donker en Ongeloof(lik), het aanhangers gaande gehad en kan steeds op radiostasies landswyd gehoor word. Die groep wat bestaan uit Jacobus ...

Read More »

Saarkie: Vir Altyd

Saarkie: Vir Altyd

Suid Afrika se gunsteling meisie rockers reik nuwe enkelsnit uit. Na agt suksesvolle jare in die musiekbedryf, het Saarkie beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Ghoema – bemoemde groep – Beste Rock-Album van die Jaar, Beste Album deur ’n Groep of Duo het ook ‘n South African Music Awards (SAMA) toekenning losgeslaan met Beste Rock-Album. Die trio het pas ’n nuwe enkelsnit vrygestel, wat nie ...

Read More »

Kaleidoskoop: Gunsteling Seisoen

Kaleidoskoop:  Gunsteling Seisoen

‘n Album ‘Stukkie vir Stukkie met Hart en Hand aanmekaar Getimmer’ Deur Louw Mulder Vat nou byvoorbeeld die klanke van Mumford and Sons, asook die Lumineers wat eerskomende maand hier in Suid-Afrika optree, sit ‘n tikkie varsgeskryfde woordkuns en die mooiheid van Afrikaans daarby, en jy kom na aan ‘n beskrywing van Kaleidoskoop se musiek. Ek was bevoorreg om die bekendstellingsgeleentheid van Kaleidoskoop se nuwe ...

Read More »

Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul

Ghoemas 2017:  Die Nominasies Onthul

 Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...

Read More »

Leah sing temalied vir Sneeukoningin 2

Leah sing temalied vir Sneeukoningin 2

Ghoema-Wenner vir beste Nuweling, sing nou vir die Silwer Skerm. Die verhaal van Die Sneeukoningin is gebaseer op die oorspronklike klassieke sprokie wat deur Hans Christian Andersen geskryf en in 1845 vir die eerste keer gepubliseer is. Die verhaal handel oor die stryd tussen die goeie en die slegte wat ’n klein seuntjie en dogtertjie – Gerda en haar broertjie Kai – aanpak. In Die Sneeukoningin 2 word die ...

Read More »

Leah: Wonderwerk Album

Leah: Wonderwerk Album

Leah bywys dankbaarheid met deluxe weergawe van haar Wonderwerk Album 2016 is beslis ‘n warrelwind wonderwerk vir LEAH. Nie net moes sy plek maak vir ‘n Ghoema en drie Huisgenoot Tempo-toekennings in haar huis nie, maar sy moet ook bontstaan om ‘n besige toerskedule na te kom.  Om te sien wat Leah vir Stage and Screen by die Ghoemas gesê het, kyk hier:   https://www.facebook.com/stagescreensa/videos/990631107652783/ Nie dat ...

Read More »
Scroll To Top