Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...
Read More »Tag Archives: Joshua Na die Reen
Feed SubscriptionMusiek Soos Grond
Nuwe platform in Afrikaanse Musiek gaan groot opslae maak. Villa Avianto in Bloemfontein en The Big Red Barn te Pretoria, gaan binnekort die tuistes wees van twee baie unieke en betowerende musiek konserte, wat beloof om die mees aangrypende musiek en van die beste talent in Suid-Afrika ten toon te stel! Musiek soos Grond is die heel eerste van sy soort in die land en ...
Read More »Jakaranda Kinderhuis Liggiefees
Bederf jou hele Gesin, en help iemand sonder een! Desember is ’n maand van vrygewigheid, samesyn en bederf. Families kom saam en almal ontspan na die rowwe jaar wat verby is. Vir kinderhuiskinders, wat na ’n liefdevolle normale gesin van hulle eie verlang, bly die lewe egter altyd ’n uitdaging… Jy en jou geliefdes kan hierdie feesseisoen help om vir die 210 inwoners van Jakaranda ...
Read More »Mariska: Dankie
Eerste Enkelsnit vir Mariska Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf. Dankie, die titel- en eerste enkelsnitvrystelling, is deur Johan Oberholzer geskryf en het ’n lekker ritme en betekenisvolle lirieke. Dit gaan ...
Read More »Lizandra Winter en Joshua na die Reën: Ek Wil Vir Jou
Nuwe Musiek Video Bring Winter na die Reën Daar was lanklaas ‘n verwerking van ‘n ou treffer wat so opreg, suiwer en beeldskoon opgeneem is soos nou met Christa Steyn se liedjie, Ek wil vir jou. Die uiters talentvolle Lizandra Winter en Joshua na die Reën roer die hartsnare en sorg vir ‘n emosie-belaaide weergawe van hierdie pragtige lied. Die liedjie wat gedurende Februarie 2018 aan ...
Read More »Saarkie: Vir Altyd
Suid Afrika se gunsteling meisie rockers reik nuwe enkelsnit uit. Na agt suksesvolle jare in die musiekbedryf, het Saarkie beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie Ghoema – bemoemde groep – Beste Rock-Album van die Jaar, Beste Album deur ’n Groep of Duo het ook ‘n South African Music Awards (SAMA) toekenning losgeslaan met Beste Rock-Album. Die trio het pas ’n nuwe enkelsnit vrygestel, wat nie ...
Read More »Joshual na die Reën: Laat die Wind my Neem
Joshua na die Reën stel nuwe musiekvideo bekend! Joshua na die Reën boei luisteraars met sy unieke musiekstyl en strelende stem en sy nuutste album, Die Wêreld Binne My, bewys weereens waarom aanhangers so gaande is oor sy musiek. Die musiekvideo vir sy tweede enkelsnit vanaf hierdie album, Laat die Wind my Neem is pas uitgereik. “Die liedjie Laat die Wind my Neem gaan eintlik oor die ...
Read More »Lizandra Winter
Omvou in ‘n Winter Wonderland van Loutere Luistergenot deur Jaco Lotriet Sommige aspekte van die Afrikaande musiekbefryf het die laaste paar dekades ‘n afwaartse neiging vanuit ‘n produksie, en musikale oogpunt beleef, wat gekenmerk word deur oorweldigende vier-maat ritmes, lirieke wat skrams en herhalend in die snitte beperk word, asook die menige danstemas wat nietemin enorme aanklank by die luister publiek gevind het. Ter verduideliking, ...
Read More »Ghoemas 2017: Die Nominasies Onthul
Gaan Vir Goud Op Sondag 23 April 2017 om 20:00 sal die ganse Afrikaanse musiekbedryf by die Theatre of Marcellus by Emperors Palace in Kempton Park byeenkom om te hoor wie vanjaar as wenners uit die stryd om die gesogte Ghoema-musiekpryse tree. Die Ghoemas, vanjaar in sy sesde jaar, is die enigste onafhanklike toekennings vir Afrikaanse musiek. Ons vereer vanjaar vir die eerste keer die beste hip-hop-kunstenaars. Boonop is ...
Read More »Joshua na die Reën bring Vir Altyd se Musiek Video
Die musiekvideo vir die liedjie VIR ALTYD, deur Joshua na die Reën, is pas hierdie naweek bekendgestel! Dit is die temalied vir die fliek met dieselfde naam wat vanaf 12 Februarie 2016 in teaters landswyd te sien sal wees. Suid Afrika se gunsteling silwer-doek paartjie, Ivan Botha en Donnalee Roberts, is weer te sien in hierdie romantiese verhaal, en as jy meer wil uitsien, kyk na die ...
Read More »