‘n Afrikaanse enkelsnit wat soos Goeie Wyn kan Oud Word. Ons lewe in moeilike tye, met soveel probleme en bekommernisse en dis dikwels moeilik om net te laat gaan en die lewe te geniet. Maar Deon Groot se nuwe enkelsnit en musiekvideo, Wyn, herinner ons om presies dit te doen! Die musiekvideo is pas onlangs op sosiale media platforms asook op die kykNET Top20 en Jukebox vrygestel en ...
Read More »Tag Archives: Jukebox
Feed SubscriptionOne2B Caring: Gholfdag met ‘n Doel
Do you One2B that person that makes a world of a difference? deur Louw Mulder Soms kruis ‘n mens se pad met die van ‘n liefdadigheidsveldtog, waar die klein biejtie wat ‘n mens kan bydra, die wêreld se verskil kan maak. Ons het afgekom op die goeie werk wat One2B doen, met hulle Koroperatiewe Sosiale Verantwoordelikheidsafdeling, One2B Caring. So… vat die liefde wat jy vir ...
Read More »Heuning: Maatstaf vir my Hart
Nuwe Snit is ‘n maatstaf van hul tonemende sukses Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart , wat nie net gaan voortbou op die unieke,moderne country-popstyl waarvoor hulle bekendheid verwerf het nie, maar ook die kieskeurigste musiekoor tevrede sal stel. Heuning, wat bestaan uit Jeanette Pretorius en Hansie Roodt, se nuutste vrystelling kombineer ’n lekkerluisterwysie met hoendervleismooi lirieke, ...
Read More »Groter Keuse vir kykNet kykers op Saterdagaande
kykNet verander schedule om meer aan kykers te bied. Die gewilde musiekprogram Jukebox gaan vanaf Saterdag, 2 Julie 2016, slegs op kykNET NOU! (DStv-kanaal 146) uitgesaai word. kykNET (DStv-kanaal 144) bring in die plek van Jukebox ’n hele reeks rolprente na die kassie op Saterdagaande om vir kykers ’n keuse van topvermaak oor die twee kanale te gee. Maar hoe gemaak as jy Saterdagaand Jukebox op kykNET NOU! en die fliek op ...
Read More »