Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, wat hom sy lewe lank versorg het en baie lief vir hom was, word van moord verdink. HIerdie storie van Annelie Botes word eersdaags in fliekteaters landwyd op die silwerdoek vrygestel, vervaardig deur Sally Campher, met Andre Velts as die Regisseur. Die film sien stêrre soos Diaan Lawrenson, June ...
Read More »Tag Archives: June van Merch
Feed SubscriptionLiewe Kersfeesvader
Nuwe komedie, Liewe Kersfeesvader, se Wêreld Premiere by KykNET se Silwerskermfees, laasweek. Die prettige Afrikaanse rolprent Liewe Kersfeesvader, het verlede week tydens KykNET se Silwerskermfees, sy Premiere in Kaapstad gehad. Geskryf deur Ettiene Fourie van Die Windpomp en Dis Koue Kos, Skat – faam, het ook die regie behartig. Stefan Enslin van Faith in Motion Productions staan in as vervaardiger, met vorige produksies soos Strikdas ...
Read More »Nul is nie Niks nie
Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...
Read More »Nul is nie Niks nie
Energieke Jong Spelers Skitter in nuwe Silwerdoek Film Nul is Nie Niks Nie is nie net ’n bemoedigende en op ’n donker manier ’n vermaaklike nuwe rolprent oor die lewe, dood en alles tussen-in nie, maar vertel ook die storie van drie vriende in ’n dooierige dorpie – Martin oftewel “Hoender” (Jaden van der Merwe), Drikus (Pieter Louw) en Chris (Daniah de Villiers) – wat ...
Read More »