Espach Duo draai die volume op as die Son sak! Skemer, ‘n nuwe Afrikaanse man- en vrou-duo, het pas hulle heel eerste enkelsnit vrygestel en hulle gaan verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers is in rep en roer hê. Sê dit Harder, wat beskryf kan word as ’n moderne Country-liedjie met ’n pop-aanslag, is soos ’n vars briesie in die bedryf en gaan beslis die radiogolwe oorneem. Sê ...
Read More »Tag Archives: Kyle Grant
Feed SubscriptionAdam: Iets in die Water
SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...
Read More »Ons Praat met Reynardt Hugo
Van Seep-Stêr tot Pop-Stêr… deur Louw Mulder Afrikaanse sepies in vandag se Suid-Afrika sorg vir vermaak. Dít is die woorde van Reynardt Hugo, of in Binneland-kringe beter bekend as Dokter Tertius Jonker. “Mense kan met ‘n karakter vereenselwig omdat hulle dalk iemand soos dit ken,” het Reynardt tydens my onderhoud verduidelik. “Dit is ook ‘n medium wat baie uitdagend is, en as dit reg gedoen word, verskriklik ...
Read More »Adam: Bewe
Afrikaans, met verwerkings wat jou sal laat glimlag van lekker kry. deur Louw Mulder Ten spyte van al die bewe en skeef-loop van ‘n paar drankies te veel, was daar groot partytjie gehou tydens die vrystelling van Adam se nuutste album, Bewe, wat die afgelope naweek by Weiveld, in Pretoria die lig gesien het. Om die musiek op hierdie album lewendig te ervaar, was alles ...
Read More »Adam: Hoogtevrees
ADAM stel eerste enkelsnit, Hoogtevrees, van-af nuwe album bekend! Na drie suksesvolle albums en ‘n kortspeler saam met Daniel Baron, is die popgroep ADAM kliphard aan die werk aan hul volgende album, Hoogtevrees, wat teen die middel Augustus 2016 op die rakke sal wees. Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant is die drie lede van die groep. Goeie nuus vir stoere aanhangers van die groep is egter ...
Read More »Adam launches Hoogtevrees
‘So, spring gou op en kom nou saam, dat ons die Nuwe Seisoen ingaan…’ Deur Jaco Lotriet Die immergewilde Weiveld op die buitewyke van Bronkhorstspruit het Saterdagaand 17 September opnuut gegons met die vrystelling van Adam se nuwe CD, getiteld Hoogtevrees. Die manne mag dalk aan Hoogtevrees lei maar hul optrede was vreesloos, verstommend, uitsonderlik melodieeus en alom fantasties. Rynardt Hugo, Hugo Ludik en ...
Read More »Review: Yound and Wild
by Louw Mulder So what do you get when Afrikaans Boy Band meets Former Idols Top 10 Finalist? You get an EP Album that can easily be put on repeat. A successful project like this is not to be underestimated, seeing that you have Daniel Baron, who opened for Bon Jovi in 2013, and Adam, the award winning Boy Band who opened for Westlife and ...
Read More »Adam with Daniel Baron
Award-Winning English and Afrikaans Dream Team Collaboration. Say What you Want He opened for Bon Jovi during their 2013 Because We Can world tour in South Africa and regularly performs in the UK and US. He has won Wawela Music Award for ‘Best Male Artist & Composer’ and was nominated for ‘Best Soundtrack in a Feature Film or Theatrical Documentary’. He recently released his ...
Read More »