Kersfees in Julie met hope vol nuwe programme op die kykNET kanale: Alles Malan Begin Dinsdag 9 Julie 20:00. Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, ...
Read More » Home / Tag Archives: Lieb Bester
Tag Archives: Lieb Bester
Feed SubscriptionSpoorloos
Nuwe kykNet drama maak nuwe Spore op Dinsdae. kykNET-kykers weet teen hierdie tyd dat die drama-gleuf op ’n Dinsdagaand nooit teleurstel nie en met die nuwe reeks, Spoorloos, wat op 9 Oktober begin, gaan dit ook nie anders wees nie. Die storie speel af in die dorpie Digtersdal in die Oos-Kaap. Dis ’n spookdorp op soek na genesing en herlewing, maar ná dertien jaar se onopgelosde ...
Read More »