Home / Tag Archives: Lizz Meiring

Tag Archives: Lizz Meiring

Feed Subscription

Huis Lelieveld

Huis Lelieveld

Welkom by Huis Lelieveld! Molly (Lizz Meiring) van Molly en Wors en Ouboet en Wors het haar werk as tandartsassistent verruil vir dié van matrone! In Willie Esterhuizen se nuutste komedie, Huis Lelieveld, kry Molly werk as matrone van die aftreeoord Huis Lelieveld, en kan kykers uitsien om ‘n paar ou gunstelinge, sowel as nuwe gesigte te sien. In die laaste episode van Ouboet en ...

Read More »

Ouboet en Wors

Ouboet en Wors

Ok ma’ Lekke Stupid as jy hierdie gaan mis… kykNETters kan uitsien na nog ‘n seisoen van die gewilde komediereeks Ouboet en Wors wanneer dit vanaf 8 Oktober weer op die lug is. Ouboet van Tonder en Wors Visagie is soos, wel, pap en wors of snoek en patats. Pure komedie met sy wortels stewig in Suid-Afrikaanse grond geplant. In die nuwe seisoen, wat op ...

Read More »

Hoener met die Rooi Skoene

Hoener met die Rooi Skoene

‘n Aangename Verrassing deur Koos Roets deur Louw Mulder Ná die vorige rolprent van regisseur Koos Roets, ‘n Pawpaw vir my Darling, was my verwagting vir Roets se film hierdie jaar ‘n bietjie onseker, maar my gemoed toe ek by die teater uitloop ná die vertoning van Hoener met die Rooi Skoene was rustig, heel gelukkig en die fliek het my baie vermaak. Soveel só dat ...

Read More »

Hoener Met Die Rooi Skoene

Hoener Met Die Rooi Skoene

Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie.  Ook nie ‘n drama nie.  Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.  En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...

Read More »

Twee vir die Prys van Een

Twee vir die Prys van Een

’n Komedie met baie draaie en swaaie… Dis amper tyd vir ’n lekker volwasse komedie, met baie kinkels… Twee vir die prys van een is ’n slimsnaakse, vars, uitbundige komedie met onverwagse wendings; geskryf deur die bekende Britse dramaturg Donald Churchill. Die stuk is in Afrikaans vertaal deur Wim Vorster. In die rolverdeling is Hannes Muller (Groet die grotman), Lizz Meiring (Cheaper than Roses, Molly ...

Read More »
Scroll To Top