Connect with the Fugard’s New Online Platform from 1 June, The Fugard Theatre’s new digital platform The Fugard At Home launched on 1 June, presenting a unique opportunity to access a range of theatrical content on The Fugard Theatre’s website. Following the spread of the COVID-19 virus, the subsequent lockdown, and the current uncertainty about when theatres will be able to safely operate again, The Fugard Theatre has ...
Read More »Tag Archives: Marius Weyers
Feed SubscriptionDie Byl, Season 2
Season 2 of SA's Serial Killer Hunter, Streaming on Showmax this July!
Read More »kykNET: Nuwe Reekse, Seisoene en Flieks
Kersfees in Julie met hope vol nuwe programme op die kykNET kanale: Alles Malan Begin Dinsdag 9 Julie 20:00. Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, ...
Read More »The Story of Racheltjie de Beer
Epic Story of Racheltjie de Beer Soon on our Big Screens. The most anticipated Afrikaans film of the year, The Story of Racheltjie de Beer, releases nationwide in October 2019. Based on the best-selling novel of the same name by writer and filmmaker Brett Michael Innes, the film tells the fabled story of Afrikaans family, the De Beers, who are forced to find shelter on ...
Read More »Die Byl Seisoen 2
Veertien splinternuwe naelbyt-episodes in Tweede Seisoen. ’n Talentvolle span voor en agter die kamera. Ja, kolonel Piet van der Bijl en sy span is terug vir nog ’n reeks! Die Byl vertel die verhaal van kolonel Piet van der Bijl, ’n briljante speurder wat spesialiseer in die vastrek van reeksmoordenaars. Sy hele wese is ingestel op die detail van die lewe en die stukke van die legkaart ...
Read More »Die Seemeeu
Nuwe Olwagen film word vrygestel na die sukses van Kanarie! Christiaan Olwagen se derde vollengte film, Die seemeeu, word op 5 April by fliekteaters landswyd vrygestel. Van dieselfde kreatiewe span, met ‘n geselskap van teater-reuse, en die weghol sukses van Kanarie in 2018, beloof Die seemeeu om nie teleur te stel nie. Olwagen neem dié klassieke teaterstuk deur Anton Tsjechof en verplaas dit na Suid-Afrika ...
Read More »Die Recce
Nuwe Oorlogfliek Belowe om ‘n Unieke Suid-Afrikaanse Rolprentervaring te Wees! As ‘n land wat persoonlike films vervaardig wat nie net tot die kollektiewe bewustheid van sy mense spreek nie, het Suid-Afrika oor die laaste jaar of twee ‘n paar spronge vooruit geneem. Die volgende rolprent wat gaan bewys dat ons begin het om die rolprentkuns as ‘n artistieke medium te verken, en nie net as ...
Read More »The Road To Mecca
Weyers Prinsloo Colab hits Cape Town Stage. The Fugard Theatre’s star-studded production of Athol Fugard’s The Road to Mecca has been extended due to an overwhelming response and universal critical acclaim. The play will be presented at the Fugard Theatre until 12 May and bookings can be made at Computicket. Eric Abraham presents this Fugard Theatre production in honour of this iconic playwright’s 85th year, who marked this ...
Read More »Twee Grade van Moord
Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet Afrikaanse film liefhebbers is tot op hede vanjaar reeds bederf deur ‘n verskeidenheid van gehalte produksies. Intussen herenig die fassinerende drama, Twee Grade van Moord, twee van Suid-Afrika se geliefde veteraan akteurs vir die eerste keer in 27 jaar. Marius Weyers en Sandra Prinsloo het geen bekendstelling in die vermaaklikheidsbedryf nodig nie. Gesamentlik dra hulle by ...
Read More »Twee Grade van Moord
Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm! Die film speel af in die Kaap met die bekende regisseur, Gerrit Schoonhoven, aan die stuur daarvan. Aleksa Cloete (Sandra Prinsloo), ...
Read More »Dis ek, Anna
DIS EK, ANNA TO DEBUT AT DIFF 2015 Palama Productions will debut their latest feature film Dis ek, Anna at the Durban International Film Festival this year. Based on the fictionalised autobiographical best-sellers Dis ek, Anna and Die Staat teen Anna Bruwer by Anchien Troskie, written under the pseudonym Elbie Lötter, and adapted for screen by Tertius Kapp, the film is produced by Niel van ...
Read More »