Bederf jou hele Gesin, en help iemand sonder een! Desember is ’n maand van vrygewigheid, samesyn en bederf. Families kom saam en almal ontspan na die rowwe jaar wat verby is. Vir kinderhuiskinders, wat na ’n liefdevolle normale gesin van hulle eie verlang, bly die lewe egter altyd ’n uitdaging… Jy en jou geliefdes kan hierdie feesseisoen help om vir die 210 inwoners van Jakaranda ...
Read More »Tag Archives: Monique Steyn
Feed SubscriptionMichael Blignaut: Naglig
Michael Blignaut stel nuwe enkelsnit Naglig bekend. Michael Blignaut glo net soos Jimi Hendrix, dat musiek jou moeiteloos kan laat goed voel oor die lewe. Sy eerste enkelsnit, Naglig is die perfekte bewys hiervan. Dit is ’n kombinasie van mooi liefdeslirieke en ’n lekkerluister-wysie, wat beloof om die luisteraar te laat wegstap met ’n ekstra huppel in die stap en ’n opgewekte vrolikheid in die ...
Read More »Wen Kaartjies na die Ek ♥ Die Vrystaat Fees
Kom vier Afrikaans in die Vrystaat! Ons het 4 Dubbelkaartjies om weg te gee vir die Ek ♥ Die Vrystaat Fees in Bloemfontein. Hierdie een gaan nog beter en groter wees as van te vore, en vind op 22 September 2018 by Bains Lodge plaas. Oudergewoonte kan feesgangers verwag om 12 van die grootste Afrikaanse kunstenaars in die land, asook interessante stalletjies, heerlike wyn en ander drankies, ...
Read More »Mariska: Dankie
Eerste Enkelsnit vir Mariska Mariska glo dat musiek met die hart praat op ’n manier wat woorde alleen nie kan nie en dit is beslis ’n raak beskrywing van hierdie nuweling se treffende aanslag, wat beloof om groot opslae te maak in die Afrikaanse Musiekbedryf. Dankie, die titel- en eerste enkelsnitvrystelling, is deur Johan Oberholzer geskryf en het ’n lekker ritme en betekenisvolle lirieke. Dit gaan ...
Read More »SPCA Variety Showcase
In Support of our Furry Friends! The Sandton SPCA and Johan Ungerer Signature Events are proud to announce the hosting of the very 1st Annual Sandton SPCA Variety Showcase 2018. Temperatures are sure to soar this Winter with hot performances to remember from SA’s local talent. Celebrities and artists from the world of music, comedy, magic and dance, are joining forces for this not to be ...
Read More »Classics is Groot
Classics is Groot 2017 is hier! Tydens AiG 2016 kon gehore in ‘n neutedop ‘n idee kry hoe ons nuutgevonde produksie Classics is Groot daarna uitsien en die reaksie was oorweldigend op veral die Nederlandse kinderster Amira wat harte laat smelt het, Jannie Moolman se uitvoering van Kalinka, en natuurlik Touch of Class se weergawe van Sound of Silence wat gehore staande gehad het met ...
Read More »