Kersfees in Julie met hope vol nuwe programme op die kykNET kanale: Alles Malan Begin Dinsdag 9 Julie 20:00. Alles Malan is ’n familiedrama wat in die Paarl buite Kaapstad afspeel. Aan die hoof van die familie staan Derik en Brenda Malan. Hulle eersgeborene, Frik, keer na agt jaar in Engeland terug om die familiebesigheid, Malan Vervoer, by sy pa oor te neem. Sy vrou, ...
Read More »Tag Archives: Nadia Valvekens
Feed SubscriptionkykNET het Nuwe Tydsgleuwe in Julie
Kyk net hier hoe verander jou Afrikaanse Kyk Skedules. kykNET is opgewonde om aan te kondig dat die gewilde sepie, Getroud met Rugby, in Julie ‘n splinternuwe tydsgleuf kry. Aanhangers van dié sepie kan vanaf Maandag 1 Julie om 18:00 inskakel om uit te vind wat in die lewens van Die Stryders en hul familie en vriende gebeur. Dit is nie al goeie nuus nie. ...
Read More »Ons Praat met Franci Swanepoel
Die Ervare Glimlag agter Toeks. deur Louw Mulder As ‘n mens terug dink aan die eerste dae van Binnelanders, onthou ‘n mens vir Gys de Villiers in die rol van Dokter Zieg Combrink, sy vrou, wat gespeel is deur Elzette Marschalk, en ook die ervare Jürgen Helberg, wat die rol van Kitte vertolk het. Dan sien jy hierdie gesoute akteurs in die koffiewinkel sit, met ‘n ...
Read More »Ons Praat met Reynardt Hugo
Van Seep-Stêr tot Pop-Stêr… deur Louw Mulder Afrikaanse sepies in vandag se Suid-Afrika sorg vir vermaak. Dít is die woorde van Reynardt Hugo, of in Binneland-kringe beter bekend as Dokter Tertius Jonker. “Mense kan met ‘n karakter vereenselwig omdat hulle dalk iemand soos dit ken,” het Reynardt tydens my onderhoud verduidelik. “Dit is ook ‘n medium wat baie uitdagend is, en as dit reg gedoen word, verskriklik ...
Read More »Ons Praat met Milan Murray
‘n Boheemse karakter wat die Status Quo uit daag! deur Louw Mulder As ek terugdink, back in the day, was Frankie, wat deur die baie bekwame Milan Murray gespeel is, een van my gunsteling karakters in Binnelanders, en dit is juis die rede dat Milan een van die aktrises was wie ek gekies het om mee te gesels, toe Stage and Screen hierdie geleentheid aangebied ...
Read More »Ons Praat met Desirè Gardner
Van Daleen tot Carmen, is maar nog net die begin. deur Louw Mulder Almal het lief geraak vir verpleegster Daleen Jonker, Pippa se beste vriendin, Nina se ma, en natuurlik Dokter Tertius Jonker se vrou. Netso, was alle Binneland-liefhebbers baie ongelukkig toe Daleen uit Pretoria uit trek. Ter vieringe van Binnelanders se 3000ste episode, het ek kans gehad om met Daleen se rolvertolker te gaan ...
Read More »Ons Praat met Rolanda Marais
Van Sepie Feeks, tot Silwerdoek Liefling. deur Louw Mulder In ‘n Netwerk24-artikel wat op 16 Junie 2016 deur Fanie Cronje geskryf is, is daar na Stefanie Malherbe as die ‘Feeks van reeks’ verwys. Ek onthou hierdie karakter nog van die tyd toe Binnelanders ‘n dramareeks op M-Net was. Stefanie, die ontvangsdame van Dokter Zieg Combrink se praktyk, was die minnares van haar baas, en so ...
Read More »