Connect with the Fugard’s New Online Platform from 1 June, The Fugard Theatre’s new digital platform The Fugard At Home launched on 1 June, presenting a unique opportunity to access a range of theatrical content on The Fugard Theatre’s website. Following the spread of the COVID-19 virus, the subsequent lockdown, and the current uncertainty about when theatres will be able to safely operate again, The Fugard Theatre has ...
Read More »Tag Archives: Sandra Prinsloo
Feed SubscriptionThe Story of Racheltjie de Beer
Epic Story of Racheltjie de Beer Soon on our Big Screens. The most anticipated Afrikaans film of the year, The Story of Racheltjie de Beer, releases nationwide in October 2019. Based on the best-selling novel of the same name by writer and filmmaker Brett Michael Innes, the film tells the fabled story of Afrikaans family, the De Beers, who are forced to find shelter on ...
Read More »Fiesta’s 2019 Wenners
Die 9de kykNET Fiëstas: Hier is die wenners: Die 9de kykNET Fiëstas is op Donderdag 14 Februarie 2019 by die Kunstekaap-teater in Kaapstad gehou en regstreeks op kykNET, DStv-kanaal 144, uitgesaai. Dit was ’n aand ter viering van kreatiwiteit en besonderse prestasies in die uitvoerende kunste. Bennie Fourie het die program as seremoniemeester gelei en is deur Schalk Bezuidenhout, Gideon Lombard, Kay Karriem, Jarrid Geduld ...
Read More »Die Seemeeu
Nuwe Olwagen film word vrygestel na die sukses van Kanarie! Christiaan Olwagen se derde vollengte film, Die seemeeu, word op 5 April by fliekteaters landswyd vrygestel. Van dieselfde kreatiewe span, met ‘n geselskap van teater-reuse, en die weghol sukses van Kanarie in 2018, beloof Die seemeeu om nie teleur te stel nie. Olwagen neem dié klassieke teaterstuk deur Anton Tsjechof en verplaas dit na Suid-Afrika ...
Read More »Winners of the 2018 Naledi Theatre Awards
Hat-Trick for West Side Story and King Kong In light of all the rewards and acknowledgments through the Naledi Theatre awards, Stage and Screen is dedicated this article, to the memory of Francois Theron, who too soon, left us with so much more curtains to be called! The 14th Annual Naledi Theatre Awards were held at Johannesburg this week, with Montecasino’s Teatro hosting the event. ...
Read More »Len Muller sing Mense Mense se Temaliedjie
Vrede vir die nuwe kykNET sitkom! Op 9 April 2018 het daar ’n splinternuwe Afrikaanse sitkom, Mense Mense, op kykNET begin wys. Hierdie Nouvanaand Films-produksie sluit nie net ’n sterbelaaide rolverdeling in nie, maar ook ’n pragtige temalied deur die gewilde sanger en liedjieskrywer, Len Muller, en almal praat daaroor! Vrede is ’n opgewekte kontemporêre snit in Len se kenmerkende Afrikaans-Akoestiese styl en is geskryf in samewerking met ...
Read More »The Road To Mecca
Weyers Prinsloo Colab hits Cape Town Stage. The Fugard Theatre’s star-studded production of Athol Fugard’s The Road to Mecca has been extended due to an overwhelming response and universal critical acclaim. The play will be presented at the Fugard Theatre until 12 May and bookings can be made at Computicket. Eric Abraham presents this Fugard Theatre production in honour of this iconic playwright’s 85th year, who marked this ...
Read More »Moedertaal
Sandra Prinsloo stars in one-woman play at The Fugard Moedertaal, starring Sandra Prinsloo, will be presented by Naskrif Produksies at the Fugard Studio Theatre for a limited season from 14 November to 2 December 2017. The production comes to the Fugard Theatre off the theatre festival circuit where it played to full houses and standing ovations. Written and directed by Nico Scheepers, Moedertaal is the next instalment in Sandra Prinsloo’s trifecta of one-woman plays ...
Read More »Naledi Theatre Awards 2017: The Nominees
Here they Are. 2016 Top Theatre Performers After much anticipation, the Naledi Theatre Awards is proud to announce the nominees for productions staged during 2016. The Nominations Reveal was hosted by the Market Theatre and took place on 27 March at the Mannie Manim Theatre amidst great excitement from the theatre industry’s key players. BEST THEATRE SET DESIGN Greg King – Suddenly the Storm Karabo ...
Read More »Oscar en die Pienk Tannie
Sandra Prinsloo is terug met ‘n verhoog Meesterstuk “Elke nou en dan, min of meer een maal per jaar, gebeur ‘n teaterstuk wat ‘n mens nie durf misloop nie. Die soort teaterbelewenis wat by jou steelkant verbyglip en jou totaal ontredder. Wat nie talm of trane trek nie. Wat jou vinnig twee keer laat kyk, vinnig oor jou skouer laat kyk. Wat jou oorrompel met ...
Read More »Twee Grade van Moord
Die Liefde is inderdaad kwesbaar. Deur Jaco Lotriet Afrikaanse film liefhebbers is tot op hede vanjaar reeds bederf deur ‘n verskeidenheid van gehalte produksies. Intussen herenig die fassinerende drama, Twee Grade van Moord, twee van Suid-Afrika se geliefde veteraan akteurs vir die eerste keer in 27 jaar. Marius Weyers en Sandra Prinsloo het geen bekendstelling in die vermaaklikheidsbedryf nodig nie. Gesamentlik dra hulle by ...
Read More »Twee Grade van Moord
Weyers en Prinsloo terug op die Groot Skerm Die Suid-Afrikaanse film Twee Grade Van Moord, wat op 22 Julie 2016 in fliek teaters landswyd open, sien vir die eerste keer in dekades die geliefde akteurs, Sandra Prinsloo en Marius Weyers, weer saam op die grootskerm! Die film speel af in die Kaap met die bekende regisseur, Gerrit Schoonhoven, aan die stuur daarvan. Aleksa Cloete (Sandra Prinsloo), ...
Read More »Fiëstas 2015: Hier is die Benoemdes
Die benoemings vir die kykNET Fiësta-toekennings was vroeër vanjaar op Flits, kykNET se aktuele vermaakprogram, aangekondig. Die Fiëstas is die enigste toekennings in sy soort in die land en akteurs, aktrises, regisseurs, skrywers, musikante en visuele kunstenaars word sedert 2011 vereer vir hul uitsonderlike werk by die land se grootste kunstefeeste. Die Fiëstas word op 18 Februarie 2016 by ’n glansgeleentheid by die Staatsteater in Pretoria ...
Read More »‘n Pawpaw vir my Darling
Anton Goosen skryf tema-lied vir nuwe fliek ‘n Pawpaw Vir My Darling, Jeanne Goosen se roman, wat deur die rolprentmaker Koos Roets in ‘n fliek omskep is, sal vir die eerste keer op 26 Augustus by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai te sien wees. Die fliek is ‘n greep uit die lewe van die Beeslaer-famile van Frik Du Preez Straat 24, Damnville, wat afspeel in ...
Read More »