‘n Afrikaanse enkelsnit wat soos Goeie Wyn kan Oud Word. Ons lewe in moeilike tye, met soveel probleme en bekommernisse en dis dikwels moeilik om net te laat gaan en die lewe te geniet. Maar Deon Groot se nuwe enkelsnit en musiekvideo, Wyn, herinner ons om presies dit te doen! Die musiekvideo is pas onlangs op sosiale media platforms asook op die kykNET Top20 en Jukebox vrygestel en ...
Read More »Tag Archives: South African Music
Feed SubscriptionJacobus Silwer: Strome Lewe
Strome van Lewe vir ‘n Silwer Siel. Jacobus Silwer en die liefdadigheidsorganisasie, ENGO waarvan hy ’n ambassadeur is, is tans op almal se lippe nadat hy onlangs ’n treffende nuwe enkelsnit uitgereik het wat geïnspireer is deur dié organisasie se doel om hoop en lig in die donker te wees. Jacobus is ’n groot voorstaander van die “skoonblaadjie omslaan”-benadering wanneer dit kom by foute, verkeerde besluite en ...
Read More »James Deacon: Not Givin’ Up
Debut Single Awaken to the Sounds of Not Giving Up. 22 year-old Joburg-based multi-instrumentalist and musical prodigy James Deacon has teamed up with recording outfit Bad Future Records to release his debut single Not Givin’ Up. Not Givin’ Up heralds James Deacon’s awakening to his own powerful determination. A blistering clarion call to those who yearn to give their managers and imposers, their higher ups ...
Read More »Dan Vee – Underwater
Local Rising Star comes from Under the Water… Underwater is about the transition from being kids with no stress and all the imagination in the world to then becoming adults with responsibilities, stress, bills, etc. which is a transition we all have to face at some stage of our lives. We all have moments where we wish we could just drop everything and be back ...
Read More »Valeska Muller: Skyn jou Liggie vir My
‘n Klein Liggie uit ‘n Donker Verlede maak Mooi Musiek! Die musiekvideo van Valeska Muller se nuutste elektroniese poptreffer, Skyn jou liggie vir My, is onlangs vrygestel en het reeds almal aan die praat… en met goeie rede, want in hierdie vertelling oorwin sy nie net ’n intense innerlike stryd met haarself nie, maar beïndruk sy ook met haar vernuf as aktrise regdeur die video. Hierdie ...
Read More »Charlie Finch: It’s Never Over
New Single sees Charlie Returning to his Hometown Roots. Although Charlie Finch has firmly established himself as a folk-laced force of a singer-songwriter on the Gauteng scene, he’s originally from the windy city of Port Elizabeth, and now these winds blew this artist in tune with Ukulele melodies that merges with his homegrown aesthetics. His new video for single It’s Not Over saw him return ...
Read More »Owen Kay and Louise Carver: Stakes are High
New Kid on the Block teams up with acclaimed SA Star for first Single! Owen Kay released his debut radio single Stakes are High featuring Billboard #1 artist, Louise Carver earlier this year. The single is accompanied by the music video which was released as well. Truthfulness, competence and exploration are three words to describe this powerful artist. Owen Kay met Louise Carver through a ...
Read More »Ramey Short: Al wat ek kan Sê
‘n Nuwe horison wink vir Ramey Short. Ramey Short, alombekend vir sy rol as Dr. Quinton Meyer in die daaglikse drama Binnelanders, se nuutste projek gaan aanhangers van die akteur se voete behoorlik laat jeuk van plesier – asook hul harte raak. Short stel eersdaags sy solo-album aan die wêreld bekend, maar intussen kan musiekliefhebbers hul ore spits vir die eerste enkelsnit Al wat ek kan sê wat ...
Read More »Christia Visser: 17 Shots
From the Big Screen, to the Radio in less than 17 Shots! Adored South-African actress, Christia Visser, ventures into music with her hard-hitting debut single 17 Shots. Christia Visser is a fun-loving and passionate artist, born in Cape Town and raised in the small town of Swellendam. With her expressive personality, she wants nothing more than to entertain, whether it’s through acting, dancing, singing or ...
Read More »Dewald Wasserfall: Nuwe Begin
Nuwe Album vir Kontrak-Tema-Liedjie singer! Aanhangers van Dewald Wasserfall sal verheug wees om te hoor dat die gewilde sanger se nuwe album, getiteld Nuwe Begin binnekort beskikbaar sal wees. Die kunstenaar met multi-platinum verkope en sakke vol toekennings agter sy naam, se gewildheid het selfs verder toegeneem nadat hy in 2018 een van die afrigters was op Die Kontrak. Bekend vir sy rasperstem, skerp humorsin ...
Read More »Dirk van der Westhuizen en Bobby van Jaarsveld: Dis wat ons wil Hê
Kom ons kuier tot die aand gaan lê… Eers Dirk en die Flooze en nou snoer Dirk en Bobby van Jaarsveld kragte vir ’n folkdanstreffer met ’n country-ondertoon uit Dirk se eie pen. Dis Wat Ons Wil Hê gaan oor vriende en om lekker tye saam met jou hulle te hê. Dit gaan oor om die beste te maak van die lewe saam met jou ...
Read More »Skemer: Sê dit Harder
Espach Duo draai die volume op as die Son sak! Skemer, ‘n nuwe Afrikaanse man- en vrou-duo, het pas hulle heel eerste enkelsnit vrygestel en hulle gaan verseker Suid-Afrikaanse musiekliefhebbers is in rep en roer hê. Sê dit Harder, wat beskryf kan word as ’n moderne Country-liedjie met ’n pop-aanslag, is soos ’n vars briesie in die bedryf en gaan beslis die radiogolwe oorneem. Sê ...
Read More »Groot op die Gras
Afrikaanse Musiek en Leefstylfees gee Woema aan Moedersdagnaweek! GROOTfm 90.5 bied met trots Groot Op Die Gras aan: ‘n Splinternuwe Afrikaanse musiek- en leefstylfees op Saterdag 11 Mei by die Pretoria Nasionale Botaniese Tuin. Kom spandeer jou Moedersdag-naweek in die natuurskoon van die Tuine, terwyl jy top-musikante Die Heuwels Fantasties, Bobby van Jaarsveld, Valiant Swart, Refentse, Howie Combrink, Saarkie, Charlie Finch en Van Wyk Brand beleef. Die fees beloof om ‘n ...
Read More »Christian Heath Tours with New Single
The Heath is turned on Because of You! Johannesburg artist Christian Heath launched his solo career in 2016. Though his former band of the same name, afforded him great success in the past – his vision for the future was far beyond what the band could offer at the time. With an eye for the international landscape, Christian began writing songs with a more universal ...
Read More »Pieter Smith: Die Storie van Afrikaanse Musiek
Nuwe Album vir SA se Saam-Sing-Stêr! Die Storie van Afrikaanse Musiek is Pieter Smith se negende en mees onlangse CD wat uitgereik is in 2019. Met hierdie CD en vertoning, neem Pieter sy gehoor terug in die geskiedenis van Afrikaanse Musiek – van die heeleerste opname van Afrikaanse Musiek wat sovêr as 1906 dateer en bring hy hulde aan legendariese liedjieskrywers en sangers soos Chris ...
Read More »Snotkop en Vriende
Bekroonde Afrikaanse Kletsrym-Kop Span kragte saam met Vriende in Pretoria! Die sanger Snotkop en vier van sy vriende – Juanita du Plessis, Jay, Early B en Kurt Darren – gaan op Sondag, 31 Maart die Sun Arena in Pretoria se dak lig vir die Snotkop & Vriende konsert. “Ek het nog altyd daarvan gedroom om eendag só ’n konsert te doen. Die vriende wat saam ...
Read More »Lekkerland
It’s time to get #lekkerrr again King Price and Matchbox Live have teamed up again to bring fans the third instalment of the Lekkerland Carnival, on the 23rd March 2019. This year the festival is literally bigger and better as it will take place over a long weekend and the lineup of acts will not disappoint. This year, the Lekkerland stage will host stars Bobby ...
Read More »Burgerd Botha: Vat my Huis Toe
Nuwe Video Sal jou Huis toe Vat! Burgerd Botha het pas sy volgende enkelsnit en video, Vat My Huis toe vrygestel en beloof om luisteraars en kykers te bekoor met betekenisvolle lirieke, elektroniese klanke en treffende beeldmateriaal. Die lied is geskryf deur Burgerd Botha in samewerking met Oriison. Oriison is die verhoognaam van die skrywer en vervaardiger, Joshua Oosthuizen. As ons moeg en moedeloos raak vir die ...
Read More »Native Young and Black Motion: Erase
Young-Motion Remix Colab not to be Erased Erase, an emotional single about letting go of past love, is a powerful release from Native Young. The release of the single includes an uplifting house remix by DJ duo Black Motion, the original version of the track, along with a heart-breaking acoustic version of the song – a strong statement for a dynamic project that’s ready to be ...
Read More »Vincent Gordon: Dis die Liefde Wat Tel
Stap Soos Karlien, Maar dis die Liefde wat Tel. Ná die weghol sukses van Vincent Gordon se eerste enkelsnit, Stap soos Karlien, is dié sanger weer op almal se lippe met ’n nuwe enkelsnit vanaf sy debuut-album, Asem… en dis net betyds vir die maand van liefde! Dis die Liefde Wat Tel, uit Vincent se eie pen, gaan oor die liefde wat meer gewig dra ...
Read More »Armand Joubert: Burning Fire
Blazing new Single for Previous The Voice’s Hat-Guy. AJ, better known as pop-sensation Armand Joubert, known for Number 1 hits like So Gone, Should I and Sun Back also made waves after Jacaranda FM challenged him to do a cover of Queen’s Somebody to Love and scored him 10 / 10 for his perfect version… Armand has already worked and performed with big names and ...
Read More »Arno Jordaan: Derde Wêreldoorlog
Daar is Engele wat waak oor jou, selfs tydens ‘n Wêreldoorlog. Met meer as een miljoen trefslae op YouTube, nommer een treffers op verskeie radiostasies, goue- en platinum-albums, Ghoema-benoemings en verskynings op Huisgenoot Skouspel en Afrikaans is Groot, is Arno Jordaan geen vreemdeling nie. Dié sanger, wat reeds veertien jaar bedrywig is in die musiekwêreld, se splinternuwe enkelsnit, Derde Wêreldoorlog is pas vrygestel. Derde Wêreldoorlog, ...
Read More »Hugo Nieuwoudt en Lianie May: Ou Gevoelens
Afrikaanse Duet maak Nuwe Gevoelens vir Musiek. Die sanger Hugo Nieuwoudt, wat verlede jaar sy splinternuwe album, Net Soos Die Sneeu vrygestel het is terug met ’n nuwe enkelsnit wat beloof om Ou Gevoelens weer te laat opvlam. Ou Gevoelens, Hugo se duet met die pragtige Lianie May, is ’n kontemporêre-popliejie uit die pen van Werner Beukes, en vertel hoe al die ou gevoelens opnuut ...
Read More »Ampie: Val Sonder Jou
Ampie se Nuwe Enkelsnit Val nie Sonder Jou op Dowe Ore nie! Ampie du Preez het geen bekendstelling nodig nie. Dié begaafde sanger, liedjieskrywer en deesdae ook finansiële-beplanner spog met treffers soos Plain Jane en Niks en Niemand wat aan hom ’n SAMA-nominasie besorg het. Nou is die sanger terug met ’n nuwe enkelsnit vir diegene wat met ’n liefdesteleurstelling worstel. Val Sonder Jou, wat ...
Read More »Joe Foster: One Body
Nóg ’n Engelse treffer vir Mnr. Hartklank. Na die reuse sukses van Joe Foster se eerste Engelse snit, Look Away, is dié sanger terug met ’n popliedjie wat beloof om nog lank op menigte radiostasies se trefferparades te boer. One Body is ’n liedjie wat Joe geskryf het na hy eendag op ’n troue gesing het. Joe sê dat hierdie liedjie een van die sterker ...
Read More »CO Productions en jouSTERRE Showcase
Wat kry jy as jy top-kunstenaars op een verhoog vir een aand sit? ‘n Showcase! Dít is presies wat jy kan verwag wanneer die gedugte sustersmaatskappye, CO Productions en jouSTERRE, hul Showcase op 12 Maart by Weiveld aanbied. Dié twee maatskappye, wat spesialiseer in kunstenaar- en geleentheidsbestuur en naam gemaak het as voorlopers in dié industrie, bied vanjaar vir die tweede keer ‘n konsert van dié ...
Read More »RADA Inspire: 2019
RADA continues to Change Perspective in 2019! In 2017, RADA sought out to record an album of cover songs sung by South Africa’s top musicians. What came out of it was more than just an album. RADA created a movement. RADA Inspire. Using music as a vehicle for change, RADA released, to critical acclaim, a power anthem featuring 31 of South Africa’s top artists titled We Stand ...
Read More »Ashlinn Gray: SFTU
New Ashlinn Song brings 50 Shades of Gray… The South African born singer songwriter has come a long way since her humble beginnings in 2015. Making her industry debut when she was just 16, Ashlinn has, over the years, matured and grown as an individual, as well as in her art. The edgy artist is embracing her unique power, and unapologetically so, with the release ...
Read More »Adam: Iets in die Water
SA se Top Boy Band bring roering in die Water. Uit die pen van Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Nerine Gardiner, stel ADAM hulle nuutste enkelsnit, Iets In Die Water, bekend. “Ek het die inspirasie gekry toe Demi-Leigh Nel-Peters die titel van Mej Heelal ingepalm het in 2017. Ek het gedink Suid-Afrika het al so baie skoonheidstitels verower en met al die ADAM-toere, het ons besef dat Suid-Afrika regtig ...
Read More »Samantha Leonard: Jou Hart sal Heel Raak
Nuwe Musiek Video vir The Voice Heldin! Samantha Leonard se tweede enkelsnit, Jou Hart Sal Heel Raak, is onlangs vrygestel en nou volg die musiekvideo vir hierdie treffende ballade. Die lied is geskryf deur die uiters talentvolle Vaughan en Nerine Gardiner. Die musiekvideo is by Amorosa, aan die voet van die majestieuse Magaliesbergreeks, tussen Pretoria-Noord en Hartebeespoortdam, geskiet. Ryno Mans van RM Productions het die video geskiet ...
Read More »