Maak reg vir Fynskrif 2 in Oktober Fynskrif is terug. Die tweede seisoen tel drie maande later op met Van Wyk en Vennote wat aan ‘n draadjie hang na Hans (Chris van Niekerk) se aftrede. Lara (Tinarie van Wyk Loots) is so gefokus op nuwe kliënte werf dat sy nie die gaping raaksien wat tussen haar en Jaco (Jacques Bessenger) ontstaan het nie. Boonop sit ...
Read More »Tag Archives: Stage and Screen Afrikaans
Feed SubscriptionIn Japan, Ja!
kykNET gaan saam met die Bokke Japan toe – Ja! Die Rugby Wêreldbeker skop af op 20 September en die Springbok-span, wat pas aangekondig is, vertrek binnekort Japan toe om teen die beste rugbyspanne vir die gesogte titel van wêreldkampioenne mee te ding. Daar wag egter veel meer opwinding as net die Rugby Wêreldbeker op kykers – kykNET stuur ‘n span saam Japan toe om ...
Read More »Huis Lelieveld
Welkom by Huis Lelieveld! Molly (Lizz Meiring) van Molly en Wors en Ouboet en Wors het haar werk as tandartsassistent verruil vir dié van matrone! In Willie Esterhuizen se nuutste komedie, Huis Lelieveld, kry Molly werk as matrone van die aftreeoord Huis Lelieveld, en kan kykers uitsien om ‘n paar ou gunstelinge, sowel as nuwe gesigte te sien. In die laaste episode van Ouboet en ...
Read More »Willem Botha: Een Shot
‘Net Een Shot…’ Most Famous Last Words, nou Willem Botha Lirieke… Twee jaar sedert sy treffer, Soen & Vergeet ranglyste regoor die land aan die gons gehad het is Willem Botha terug met ‘n splinternuwe enkelsnit met hope skop! Een Shot is beslis dié partytjieliedjie van die jaar. Die treffer sal sonder twyfel elkeen wat jonk van gees is op die dansvloer kry en hou ...
Read More »In Ons Skoene
Beleef ‘n aand van musiek en stories waarmee ons twee al lank loop… Elkeen het bagasie, uitgetrapte skoene en ‘n padkaart na hoop… In Ons Skoene is eksklusief, uniek en slegs vir ‘n beperkte aantal optredes beskikbaar – Bobby & Karlien van Jaarsveld sing hulle treffers, gunsteling liedjies en vertel meer van hulle lewens. Hierdie 90 minute produksie met ‘n 5-stuk orkes, sal jou op ...
Read More »kykNET sorg vir ‘n Wit Warm Winter
Kyk Net! Niks Koue met kykNET! Die winter is dalk behoorlik hier, maar kykNET se vermaak hierdie winter sal jou alles behalwe koud laat. kykNET, DStv-kanaal 144, spog met van Suid-Afrika se top akteurs in die nuwe regsdrama, Fynskrif, wat vanaf 10 Julie om 20:00 te sien is. Kykers kan uitsien na persoonlike en familiedramas tussendeur regsake. Nataniël en sy broer, Edik le Roux, is vanaf 4 ...
Read More »