Browsing: Stage and Screen Afrikaans Music
Marcato se liefde vir die natuur in lied vasgevang! Die groep Marcato, het pas hul nuwe enkelsnit, Staan Net By My, wat hul liefde vir die…
As jy onvoorwaardelike liefde wil ervaar begin by jouself… Agapé, van griekse afkoms, beteken onvoorwaardelike liefde. “Ek sal jou trane afvee wanneer dit soos riviere stroom”…
Hugo Nieuwoudt, het pas sy splinternuwe enkelsnit. Toekomsbladsy, vanaf sy nuwe album, Net Soos Die Sneeu, vrygestel. Dit beloof om ‘n nuwe bladsy vir sytoekoms ook…
Heuning Het ‘n Nuwe Maatstaf vir hulle Sukses! Suid-Afrika se bekroonde country-duo is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, Maatstaf vir my Hart, wat nie net gaan…
Afstand Tussen Jou en My gaan groot vir Wikus Botma. Wikus Botma, ‘n nuweling op die Afrikaanse musiekfront, het onlangs sy nuutse enkelsnit, Afstand Tussen Jou…
Langverwagte Solo-Album vir Romanz se Burgerd. Burgerd Botha het beslis geen bekendstelling nodig nie. Hierdie talentvolle kunstenaar, met sy sielvolle stem, was nie net vir sewe jaar…
Diep in die Skatkis le die Nuwe Bosch Klank. Bouwer Bosch se klank en aanslag is onmiskenbaar eiesoortig en hy is ’n kunstenaar wat met niemand anders…
Almal dra maskers… ‘n Geforseerde glimlag is seker een van die maklikstes. Ons steek graag weg wie ons werklik is en wat ons voel. Glo dit…
Nuwe Talent met ‘n Klem op Note! Marcato is ‘n nuwe vyfling van jong mans wat, volgens my smaak, ‘n egte Folk bydrae tot die groeiende…
Twee Tree is Meer Treë in die Regte Rigting… Chanell van den Berg stel eersdaags haar enkelsnit, getiteld Twee Tree vry. Dié snit, geskryf deur Chanell…
Company
Contact Jenny Griesel
Drop an email, and we'll get in touch.