Home / Tag Archives: Stage and Screen Films

Tag Archives: Stage and Screen Films

Feed Subscription

14th SAFTA Awards

14th SAFTA Awards

14th Annual South African Film & Television Awards Returns to Joburg. The National Film and Video Foundation (NFVF) officially announced that the SAFTAs (South African Film and Television Awards), will be hosted on the 27th and 28th of March 2020 at the Sandton Convention Centre in Gauteng. Having had a stint at Sun City in the North-West Provinces the SAFTAs are back in the city ...

Read More »

Knuckle City, Releases 28 February 2020

Knuckle City, Releases 28 February 2020

An Experienced Production Team pays off for Yellowbone Entertainment.

Read More »

Vergeet My Nie: In Teaters 14 February 2020

Vergeet My Nie: In Teaters 14 February 2020

Jy smag na liggies en stadsgeraas, maar is vasgevang in die stilte van die plaaslewe...

Read More »

Ander Mens

Ander Mens

Bennie Fourie ‘n Ander mens in Nuwe Fliek. Een les wat die lewe graag vir ’n mens wil leer, is dat niks ooit so eenvoudig is as wat dit mag voorkom nie. ’n Feit wat bevestig word deur regisseur Quentin Krog se splinternuwe rolprent, Ander Mens, wat net soos die hoofkarakter glad nie volgens ’n standaard-formule beoordeel kan word nie. Die fliek word aangebied vanuit ...

Read More »

Poppie Nongena

Poppie Nongena

ʼn Baie persoonlike biografiese rolprent gebaseer op die roman van Elsa Joubert Vervaardiger Helena Spring het aangekondig dat die nalatenskap fliek, Poppie Nongena op 30 Januarie 2020 in fliekteaters landswyd uitgereik sal word. Die fliek is gebaseer op die bekroonde boek “Die Swerfjare van Poppie Nongena” deur Elsa Joubert. Clementime Mosimane maak haar rolprentdebuut as Poppie. Die res van die rolverdeling sluit groot name in, ...

Read More »

The Story of Racheltjie de Beer

The Story of Racheltjie de Beer

Epic Story of Racheltjie de Beer Soon on our Big Screens. The most anticipated Afrikaans film of the year, The Story of Racheltjie de Beer, releases nationwide in October 2019. Based on the best-selling novel of the same name by writer and filmmaker Brett Michael Innes, the film tells the fabled story of Afrikaans family, the De Beers, who are forced to find shelter on ...

Read More »

Fiela se Kind

Fiela se Kind

Niks Beter as ‘n herlewing van ‘n Suksesvolle Classic se kind nie! The Film Factory en Nostalgia Productions is trots om aan te kondig dat ‘n nuwe filmaanpassing van Fiela se Kind, die topverkoper-roman deur Dalene Matthee, rolprentteaters regoor Suid-Afrika op 13 September 2019 sal tref. Met regie deur Brett Michael Innes, skrywer/regisseur van die 2017 SAFTA-wenner vir die film, Sink, is die film vervaardig deur Danie Bester in samewerking met kykNET Films, Filmfinity (Pty) Ltd en die Departement ...

Read More »

Skemerson

Skemerson

‘n Film wat bevestig dat dit is als ok. deur Christa Steyn Om ‘n film te maak wat geestesversteurings aanspreek is ‘n brawe ding om te doen, maar dit het akteur en aanbieder, Pietie Beyers, nie ontmoedig om sy eie ervaring van obsessief-kompulsiewe versteuring in ‘n draaiboek en film te omskep nie. Skemerson, wat dus deur ware gebeure geïnspireer is, vertel die verhaal van ‘n jong ...

Read More »

Skemerson

Skemerson

New SA Feature shines light on Depression. Depression is an illness like any other; there’s no shame in seeking help. That’s the message of a new film that treats mental illness with warmth, respect and integrity. Mental illness, and the stigma surrounding it, is a critical issue. It’s the central theme of Skemerson, the new film directed by Phillip Rademeyer and written by Pietie Beyers, ...

Read More »

Die Stropers

Die Stropers

The Latest in a Winning Line of Gay Themed Films Queer cinema has steadily grown to become one of the leading forces in film internationally over the last five years. And South Africa is no different. Etienne Kallos’s film Die Stropers, which won critical acclaim at the 2018 Cannes Film Festival, opens nationwide on 15 March and is the latest in a series of award-winning ...

Read More »

Poppie Nongena, Releases 31 January 2020

Poppie Nongena, Releases 31 January 2020

Lokprent van nuwe SA Film, dra Kragtige Boodskap.

Read More »

Raaiselkind

Raaiselkind

Vrae is daar baie… Antwoorde min ’n Negejarige outistiese seun word dood aangetref. Sy ma, Ingrid, wat hom sy lewe lank versorg het en baie lief vir hom was, word van moord verdink. HIerdie storie van Annelie Botes word eersdaags in fliekteaters landwyd op die silwerdoek vrygestel, vervaardig deur Sally Campher, met Andre Velts as die Regisseur. Die film sien stêrre soos Diaan Lawrenson, June ...

Read More »

Vuil Wasgoed

Vuil Wasgoed

Bennie Boekfilms en Bouwer Bosch Films bring die Film van die Jaar! deur Louw Mulder Verbeel jou ‘n eg-Afrikaanse produksie, gevul met komedie, aksie, en van ons land se top name in een film, en jy sal vining wakker word, met wat ek van mening is, een van die beste Suid-Afrikaanse vollengte speelfilms van hierdie jaar is. Nie net omdat dit met vyf toekennings by die 2017 Silwerskermfees weggeloop ...

Read More »

Nul is nie Niks nie

Nul is nie Niks nie

Jong Talent in Nuwe Film is nie Niks nie… deur Louw Mulder. Die afgelope paar jaar, is Afrikaanse Suid-Afrikaanse gehore vermaak met jeugflieks. Ons kyk na Agent 2000, Hollywood in my Huis, Jou Romeo, maar dit is eers nou waar ‘n tema van ‘n diep storie, die onverwagte traan van meegevoel en medelye, saamgesnoer word met die jong talent, om ‘n nuwe fase van jeugfilms in ...

Read More »

Love By Chance

Love By Chance

South Africans and US Filmmakers Bridge the Cultural Divide. Altovise Lawrence, winner of the first season of Top Actor South Africa, stars as leading lady, ‘Bailey’ in the romantic comedy Love By Chance by award-winning international film and television producer and director Samad Davis. The film is a pioneer in the eyes of Davis because it combines South African an US talent   Starring alongside ...

Read More »

Jagveld

Jagveld

What makes Jagveld different? The highly anticipated new Afrikaans action/thriller JAGVELD (Afrikaans, with English subtitles) – written by the renowned master of the thriller genre, Deon Meyer – will come to life on the big screen at South African cinemas from 17 March 2017. This exciting local cinema release hits the screen with impact – delivering suspenseful elements of the genre with the support of atmospheric ...

Read More »

Hoener Met Die Rooi Skoene

Hoener Met Die Rooi Skoene

Koos Roets se Nuwe Film – Iets heeltemal anders Dis nie ‘n kinderstorie of ‘n feëverhaal nie.  Ook nie ‘n drama nie.  Nee, die nuwe fliek, Hoener Met Die Rooi Skoene, is ‘n riller-komedie deur die bekende filmmaker, Koos Roets.  En hy gaan kykers laat regopsit, ril en skater van die lag. Lizz Meiring wat die rol van Bonnie van der Byl, vertolk sê: “Die karakters is ...

Read More »

Jou Romeo

Jou Romeo

Jou Romeo gaan jonk en oud se hartsnare roer. Jou Romeo, die jongste romantiese tienerkomedie deur die produksiehuis The Film Factory word op 23 Desember 2016 landswyd in Suid-Afrikaanse fliekteaters vrygestel.   Die film, wat romanse, Shakespeare, krieket, vriendskap, onvoorwaardelike aanvaarding en die liefde vier, vertel die verhaal van twee vasbeslote dramaliefhebbers van Hoërskool Monument in Krugersdorp wat tot enige uiterste sal gaan om hul ...

Read More »

Vir die Voëls

Vir die Voëls

Huisgenoot vier eeufees met die maak van die film Vir die Voëls As deel van Huisgenoot se eeufeesviering vanjaar het die tydskrif, in samewerking met kykNET Films, die romantiese drama Vir die Voëls vervaardig. Henriëtte Loubser, Huisgenoot se redakteur, vertel hoe dié reis begin het: “Toe ons twee jaar gelede begin dink aan maniere om Huisgenoot se 100ste verjaardag te vier, het ons besluit dit sal lekker wees om ...

Read More »

My Father’s War

My Father’s War

Baanbreker film skuif grense deur Louw Mulder   Ek kan die films op my een hand tel waarin ek skelm-sklem ‘n traan of drie moes af vee weens die boeiende greep wat die storielyn op my gehad het. My Father’s War, is beslis die eerste Suid Afrikaanse rolprent in hierdie kategorie. Nie net is dit ‘n storie vol-op drama, intrige en oorlogstonele nie, maar dit is ...

Read More »
Scroll To Top